Notas rakende 2026 inskrywings:
Noteer asseblief hierdie datums, aangesien geen laat inskrywings aanvaar gaan word.
Leerders mag slegs inskryf en deelneem in die Provinsie waar hulle skool geleë is.
Inskrywingsfooie word as volg verhoog: Redenaars na R130, Lees na R100, Spanne na R520/span.
Hierdie datums is van toepassing vir individuele redenaars, lees en spanne.
16 Februarie Inskrywings sluit
6 Maart Sluitingsdatum vir videos (kan vroeër ingestuur word)
7 April Uitslae op die web beskikbaar.
U moet asseblief 7 dae voor hierdie datum navraag doen indien julle nog nie 'n sertifikaat ontvang het nie
18 April Streeksfinaal - Bethlehem Voortrekker Hskool
24 Februarie Inskrywings sluit
16 Maart Sluitingsdatum vir videos (kan vroeër ingestuur word)
21 April Uitslae op die web beskikbaar.
U moet asseblief 7 dae voor hierdie datum navraag doen indien julle nog nie 'n sertifikaat ontvang het nie
9 Mei Streeksfinaal - sal bevestig word
24 Maart Inskrywings sluit
10 April Sluitingsdatum vir videos (kan vroeër ingestuur word)
14 Mei Uitslae op die web beskikbaar.
U moet asseblief 7 dae voor hierdie datum navraag doen indien julle nog nie 'n sertifikaat ontvang het nie
23 Mei Streeksfinaal - Laerskool Bastion, Brackenfell
17 April Inskrywings sluit
30 April Sluitingsdatum vir videos (kan vroeër ingestuur word)
25 Mei Uitslae op die web beskikbaar.
U moet asseblief 7 dae voor hierdie datum navraag doen indien julle nog nie 'n sertifikaat ontvang het nie
6 Junie Streeksfinaal - Ooskus Gimnasium, Oos-Londen
4 Mei Inskrywings sluit
18 Mei Sluitingsdatum vir videos (kan vroeër ingestuur word)
9 Julie Uitslae op die web beskikbaar.
U moet asseblief 7 dae voor hierdie datum navraag doen indien julle nog nie 'n sertifikaat ontvang het nie
1 Augustus Streeksfinaal - Laerskool Concordia, Gauteng
27 Mei Inskrywings sluit
12 Junie Sluitingsdatum vir videos (kan vroeër ingestuur word)
3 Augustus Uitslae op die web beskikbaar.
U moet asseblief 7 dae voor hierdie datum navraag doen indien julle nog nie 'n sertifikaat ontvang het nie
15 Augustus Streeksfinaal - Hoërskool Oosterland, Secunda
24 Junie Inskrywings sluit
24 Julie Sluitingsdatum vir videos (kan vroeër ingestuur word)
28 Augustus Uitslae op die web beskikbaar.
U moet asseblief 7 dae voor hierdie datum navraag doen indien julle nog nie 'n sertifikaat ontvang het nie
5 September Streeksfinaal - sal bevestig word
29 Julie Inskrywings sluit
7 Augustus Sluitingsdatum vir videos (kan vroeër ingestuur word)
1 September Uitslae op die web beskikbaar.
U moet asseblief 7 dae voor hierdie datum navraag doen indien julle nog nie 'n sertifikaat ontvang het nie
12 September Streeksfinaal - sal bevestig word
12 Augustus Inskrywings sluit
25 Augustus Sluitingsdatum vir videos (kan vroeër ingestuur word)
11 September Uitslae op die web beskikbaar
U moet asseblief 7 dae voor hierdie datum navraag doen indien julle nog nie 'n sertifikaat ontvang het nie
19 September Streeksfinaal - Kuswag Skool
17 Oktober Laerskool Concordia, Boksburg, Gauteng.
Matrikulante het 'n keuse om in persoon of aanlyn deel te neem.