Gelukwensing aan elke leerder wat deelgeneem het aan die Kwa-Zulu Natal Streeksfinaal wat plaasgevind het
27 September2025 te
Kuswag Skool
Hier volg die uitslae van hierdie dag.
Die naamlys is in volgorde van plekke behaal.
Die deelnemers wat eerste plek behaal het dring deur na die Nasionale Finaal wat plaasvind en hulle name sal nog by die Nasionale finaal program bygevoeg word.
18 Oktober 2025 te Laerskool Concordia, Boksburg, Gauteng.
Die voorlopige program is tans op ons webblad beskikbaar.
Daar sal 'n moontlik 'n paar veranderinge aangebring word, en sal die finale program 14 Oktober 2025 beskikbaar wees.
Heel onder aan die dokument is die naamlys van deelnemers wat direk deurgedring het na die Nasionale Finaal.
Korrespondensie kan slegs per epos gestuur word na radikaleredenaar@gmail.com. Geen whatsapp of sms word aanvaar.
GRAAD 8 - Afrikaans Moedertaal
1 Anell van Rouendal Hs Kuswag
2 Clarissa Schuch Amanzimtoti High
GRAAD 7 - Afrikaans Moedertaal / Lees Poësie / Reading Poetry
1 Mia Peyper Kuswag
2 Juliana Roos Kuswag
3 Cayla Malherbe Kuswag
GRAAD 7 - Lees Poësie
1 Keegan van Wyk Kuswag
2 Juliana Roos Kuswag
GRAAD 7 - Reading Prose (korreksie..was Poësie, moet Prose L03 wees)
1 Keegan van Wyk Kuswag
2 Juliana Roos Kuswag
3 Calum Sweetnam Gelofte Skool
GRAAD 2 - Afrikaans Moedertaal
1 Anemé Fourie Richardsbaai Primer
2 Emma Melonas Veld en Vlei
2 Zandrie Pretorius Gelofte Skool
3 Naomi Coetzee Kuswag
GRAAD 3 - Afrikaans Moedertaal
1 Maurice van der Heever Kuswag
2 Zoey Geldenhuys Ls Huttenpark
3 Lea van den Heever Kuswag
4 Luan Malherbe Kuswag
GRAAD 4 - Afrikaans Moedertaal
1 Mileah Fourie Richardsbaai Primer
2 Hector Pretorius Gelofte Skool
3 Marnu Broodryk Kuswag
GRAAD 5 - Afrikaans Moedertaal
1 Flippie Pretorius Veld en Vlei
2 Henco Meyer Ls Huttenpark
Hier volg die naamlys van deelnemers wat direk deurdring na die Nasionale Finaal wat plaasvind 18 Oktober 2025. Volledige besonderhede sal einde September op die web geplaas word.
GRAAD 2
Lees Prosa Karli van Vuuren Ls Veldenvlei
Span: Eksperimenteel Emma,Nadia,Anemé Dramatics S&D
GRAAD 3
Eksperimenteel Lea van den Heever Kuswag
GRAAD 7
Reading Poetry Juliana Roos Kuswag
GRAAD 8
Eksperimenteel Martin Lamprecht Tuisonderrig
Reading Poetry Clarissa Schuch Amanzimtoti High
GRAAD 9
Afrikaans Moedertaal Shiloh Uys Hs Ferrum
Experimental Kai de Klerk Michaelhouse
Lees Poësie Christopher Broodryk Kuswag
GRAAD 10
Afrikaans Moedertaal Lisa Conradie Hs Ferrum
English First Language Isosasere Lyonmahan Hs Ferrum
GRADE 11
Reading Prose Enhle Machi Hs Ferrum
GRAAD 12
Afrikaans Moedertaal Shiloh van Zyl Kuswag
English Additional Language Shiloh van Zyl Kuswag