Gelukwensing aan elke leerder wat deelgeneem het aan die
Provinsiale finaal 12 September 2026 !!
Hiermee die uitslae van hierdie dag.
Die name is in volgorde van plekke behaal en die leerders wat 1ste plek behaal het dring dan deur na die Nasionale Finaal 17 OKTOBER 2026
wat plaasvind te Laerskool Concordia, Boksburg, Gauteng.
!!! Op die webblad onder die uitslae "Nasionale Finaal" is inligting wat belangrik is om deur te lees.
Heel onder aan die dokument is die naamlys van deelnemers wat direk deurgedring na die Nasionale Finaal.
Korrespondensie kan per epos gestuur word na radikaleredenaar@gmail.com. Geen whatsapp of sms word aanvaar.
14 September 2026
GRAAD 12
R01 - Afrikaans Moedertaal
1 Luzaan Erasmus Merensky LBS
2 Anke Cronje Hs Louis Trichardt
R04 - English Additional Language
1 Anke Cronje Hs Louis Trichardt
2 Johann Landsberg Hs Eric Louw
L01 - Lees Prosa
1 Luzaan Erasmus Merensky LBS
2 Mia Meyer Curro Heuwelkruin
2 Johann Landsberg Hs Eric Louw
L02 - Lees Poësie
1 Mijanke Venter Hs Louis Trichardt
2 Anke Cronje Hs Louis Trichardt
2 Johann Landsberg Hs Eric Louw
3 Mia Meyer Curro Heuwelkruin
L03 - Reading Prose
1 Luzaan Erasmus Merensky LBS
2 Mia Meyer Curro Heuwelkruin
3 Luna Leon Curro Heuwelkruin
3 Johann Landsberg Hs Eric Louw
L04 - Reading Poetry
1 Mijanke Venter Hs Louis Trichardt
2 Johann Landsberg Hs Eric Louw
3 Anke Cronje Hs Louis Trichardt
L01 - Lees Prosa Graad 1
1 Milah Oosthuizen Ls Pietersburg Oos
2 Daniel Koekemoer Ls Pietersburg Oos
R01 - Afrikaans Moedertaal Graad 2
1 Imke-Marie van der Westhuizen Ls Tzaneen
R01 - Afrikaans Moedertaal Graad 4
1 Milly Smith Ls Pietersburg Oos
2 Herné Coetzer Ls Pietersburg
R01 - Afrikaans Moedertaal Graad 3
1 Klara Viljoen Ls Pietersburg Oos
2 Handré Botes Ls Tzaneen
L01 - Lees Prosa Graad 3
1 Klara Viljoen Ls Pietersburg Oos
2 Miandi Nieuwenhuis Ls Pietersburg Oos
3 Zylie Truter Ls Pietersburg Oos
L02 - Lees Poësie Graad 3
1 Klara Viljoen Ls Pietersburg Oos
2 Miandi Nieuwenhuis Ls Pietersburg Oos
3 Miane Koekemoer Ls Pietersburg Oos
R01 - Afrikaans Moedertaal Graad 10
1 Milan Ferreira Merensky LBA
2 Hanné Kemp Hs Ben Vorster
3 Chantelle Barnard Hs Pietersburg
GRAAD 5
R01 - Afrikaans Moedertaal
1 Leya Hölscher Ls Pietersburg Oos
2 Wian Marx Ls Pietersburg Oos
L01 - Lees Prosa
1 Gerhard de Nysschen Ls Pietersburg Oos
2 Leya Hölscher Ls Pietersburg Oos
3 Wian Smit Ls Pietersburg Oos
L02 - Lees Poësie
1 Wian Smit Ls Pietersburg Oos
2 Lené van Zyl Unicorn
L04 - Reading Poetry
1 Wian Smit Ls Pietersburg Oos
2 Lené van Zyl Unicorn
GRAAD 6
R01 - Afrikaans Moedertaal
1 Pieter Mostert Ls Tzaneen
2 Emma Blount Ls Pietersburg Oos
L02 - Lees Poësie
1 Jaunte Duvenage Ls Pietersburg Oos
2 Julize van der Merwe Unicorn
3 Amieke Bornman Ls Pietersburg Oos
4 Hannah Stewart Unicorn
GRAAD 7
R01 - Afrikaans Moedertaal
1 Lejeanne Visser Ls Pietersburg
2 Evelitt Bartlett Ls Pietersburg
3 Jana Smit Ls Pietersburg Oos
L02 - Lees Poësie
1 Chanté Smit Ls Pietersburg Oos
2 Jana Smit Oosskool
3 Ferdinand von Ludwig Ls Pietersburg Oos
4 Ayden Lewis Curro Heuwelkruin
L03 - Reading Prose
1 Fhulufhelo Tharaga Curro Heuwelkruin
2 Thandolwami Baholo Curro Heuwelkruin
3 Jana Smit Oosskool
3 Neo Manamela Curro Heuwelkruin
4 Ferdinand von Ludwig Ls Pietersburg Oos
L04 - Reading Poetry
1 Neo Manamela Curro Heuwelkruin
2 Xavi Teixeira Curro Heuwelkruin
2 Ferdinand von Ludwig Ls Pietersburg Oos
3 Ayden Lewis Curro Heuwelkruin
4 Chanté Smit Ls Pietersburg Oos
GRAAD 9
R01 - Afrikaans Moedertaal
1 Karien Smith Merensky LBA
2 Tihana Venter Hs Ben Vorster
L01 - Lees Prosa
1 Mieke Erasmus Merensky LBA
2 Alizay le Roux Merensky LBA
L03 - Reading Prose
1 Mieke Erasmus Merensky LBA
2 Charize Nzarayapenga Curro Heuwelkruin
3 Zingce Hlatshwayo Hs Frans du Toit
Hier volg die naamlys van deelnemers wat direk deurdring na die Nasionale Finaal wat plaasvind 17 Oktober 2026 in Gauteng.
Volledige inligting sal die begin Oktober op die webblad beskikbaar wees.
Graad 1 R01 - Afrikaans Moedertaal Alikah-Rose van der Westhuizen Ls Tzaneen
L02 - Lees Poësie Milah Oosthuizen Ls Pietersburg Oos
Graad 3 L03 - Reading Prose Miandi Nieuwenhuis Ls Pietersburg Oos
Graad 4 R03 - English Home Language Keira Carson Curro Heuwelkruin
L01 - Lees Prosa Milly Truter Ls Pietersburg Oos
L03 - Reading Prose Keira Carson Curro Heuwelkruin
Graad 5 L03 - Reading Prose Zara Bouwer Unicorn
Graad 6 L01 - Lees Prosa Jaunte Duvenage Ls Pietersburg Oos
L04 - Reading Poetry KAS Godlwana Curro Heuwelkruin
Graad 7 L01 - Lees Prosa Jana Smit Ls Pietersburg Oos
Graad 8 L03 - Reading Prose Letloto Ramathlhodi Curro Heuwelkruin
Graad 10 R02 - Afrikaans Addisionele Taal Edward Quinn Merensky LBS
L02 - Lees Poësie Tebogo Tlou Hs Eric Louw
L03 - Reading Prose Hannah Landsberg Hs Eric Louw
Graad 11 R01 - Afrikaans Moedertaal Eddie Mostert Merensky LBS
L01 - Lees Prosa Nayah Chuma Curro Heuwelkruin
Graad 12 R05 - Tweetalig Anke Cronje Hs Louis Trichardt
Graad 4 R06 - Span Afrikaans PW,Julia,Krige,Nina Ls Pietersburg Oos
Graad 5 R06 - Span Afrikaans Elena,Cilliers,Karmien,Wian Ls Pietersburg Oos
Graad 10 R06 - Span Afrikaans Nika,Mia,Ruben,Ryan Hs Pietersburg