Elke graad 9-leerder het die skakel na die elektroniese kopie van hierdie boekie ontvang. Dit help die leerders om ook te hoor wat mede-leerders oor die vakke te sê het.