Die span

Ons is die Geletterde Lama’s en met die regte kennis en vaardighede wil ons mede-studente of ondewysers inlig oor sekere aspekte in die Grondslagfase. Veeltaligheid, lees, skryf en kinderliteratuur is ons Lama's se fokus punte! Ons gaan in diepte oor wat in klaskamers gebeur en hoe ons dit kan verbeter en watter teorieë onderwysers kan toepas.

Ons hoop jy kuier sommer lank hier by ons!

Wie het wat te sê?

Kliek op die skakels om na die blad van jou keuse te gaan!