Belangrikheid van veeltaligheid in die klaskamer!

Kyk hierdie Youtube video om meer uit te vind oor hoekom dit belangrik is om bewus te wees van veeltaligeid in die klaskamer en hoe om dit in lees te inkorporeer.

Kerryn Dixon,'n medeprofessor by die Universiteit van die Witwatersrand in Suid-Afrika gee sewe redes hoekom dit belangrik is om 'n kind se huistaal in sy/haar skoolewe te integreer.Gaan gerus na die link hieronder om oor die sewe redes te lees.

Kerryn Dixon

Bronnelys

Adesope, O. O., Lavin, T., Thompson, T., & Ungerleider, C. (2010). A systematic review and meta-analysis of the cognitive correlates of bilingualism. Review of Educational Research, 80, 207-245.
Barac, R., & Bialystok, E. (2011). Cognitive development of bilingual children. Language Teaching, 44(1), 36–54.
Stoop, C., 2017. Children's rights to mother-tongue education in a multilingual world: a comparative analysis between South Africa and Germany. PER: Potchefstroomse Elektroniese Regsblad, Volume 20.