Lees Lama

u19224673

Hi, ek is Shannon de Lange.

Ek is ʼn tweede jaar student by die Unversiteit van Pretoria en ook een van die stigters van ons webtuiste, “Geletterde Lama’s”. Op ons webtuiste is ek die “Lees Lama” omdat ek passievol oor lees vir kinders in die Grondslagfase is. Passie en onbaatsigte liefde is van die belangrikste eienskappe om te hê wanneer jy ʼn onderwyser wil word of is. As jy die webtuiste besoek het ek geen twyfel dat jy ook ʼn behoefte het om kinders se lewens op ʼn daaglikse basis te verander nie. Ek weet dat veeltaligeid in die klaskamer baie onbekend vir enige persoon kan wees en daarom spreek ek dit aan. Ek het dit ongelooflik baie geniet om die projek uit een te sit en ek hoop dat jy regtig sal baat vind op my webblad.

Kliek op een van die volgende skakels wat jy wil besoek.