Kinderliteratuur Lama

u18029915

Hello.

Ek is Cherie Hudson, ’n 21 jarige student wat opvoedkundige sielkunde studeer by die Universiteit van Pretoria. Vroeë kindontwikkeling is een van my groot passies en glo ek sterk, dat Suid-Afrika se toekoms in die kleuterhande van vandag lê. Waarneming speel 'n groot rol in die leerproses van n kind en daarom glo ek dat enige onderwyser of persoon wat met kinders wil werk daarna moet streef om op te tree as 'n goeie rolmodel en iemand wat kinders na kan opkyk. Kinders is ons grootste geskenk, maar ook ons grootste verantwoordelikheid. Daar moet egter met passie geywer word om ‘n werklike verskil in hul lewens te maak en in hulle toekoms te belê.




Ek as kinderliteratuur lama fokus op die veeltaligheid in die klaskamer, die belangrikheid van kinderliteratuur in die klaskamer en kyk ook na die konstruktivistiese opvoedkundige teorie en verduidelik hoe elkeen van hierdie by die ontwikkeling van die kind bydra.

Om meer oor hierdie onderwerpe na te lees, klik asseblief op die volgende skakels wat besoek wil word.