Veeltaligheid in die klaskamer

Die belang van moedertaal is deur professor Jim Cummins van die Universiteit van Toronto in Kanada bestudeer. Sy navorsing beweer dat die verband tussen die kind se ontwikkeling en hul moedertaal van uiterse belang is. Hy het gevind dat kinders wat vaardighede in twee of selfs drie tale ontwikkel, groei 'n dieper begrip van hoe om sinne en uitdrukkings te vorm, wat die gebruik van taal as geheel baie makliker maak.

Kyk die video as jy meer wil uitvind oor veeltaligheid, watter rol dit in ons klaskamers speel.

Nelson Mandela het die belang van leer in die moedertaal aangehaal deur te sê : “If you talk to a man in a language he understands, that goes to his head. If you talk to him in his own language, that goes to his heart.” Hierdie aanhaling is egter so mooi gestel en beklemptoon dat die kind dit meer gaan geniet en beter gaan vaar op skool deur te leer in sy eie taal.


Indien jy meer wil lees oor die belang van ‘n tweede taal klik hier .

Indien jy meer wil lees oor die belang van onderrig in die moedertaal klik hier.


Bronnelys


Cummins, J. 2001. Bilingual Children’s Mother Tongue: Why is it important for education?
Hornberger, NH. 2011. Translanguaging and Transnational Literacies in Multilingual Classrooms: ABiliteracy Lens.
Joubert, I., ed. 2019. Literacy in the foundation phase. Pretoria: Van Schaik Publishers.
Owen-Smith, M. 2010. The Language Challenge in the Classroom. Focus: Issue 56, February. Journal ofthe Helen Suzman Foundation .pp. 31-37.