Life Sciences
Lewenswetenskappe
subject head / vakhoof
Dr N. Heunis
Subject Head / Vakhoof
Gr. 10-12
Subject team / Vakspan
Ms R. Skuce
Subject teacher / Vakonderwyser
Gr. 10-12
Ms M. Hattingh
Subject teacher / Vakonderwyser
Gr. 10-11
Ms C. Mulder
Subject teacher / Vakonderwyser
Gr. 10-12
Subject information / Vakinligting
‘Life Sciences’ is the scientific study of living things from molecular level to their interactions with one another and their environments.
Learners will develop the following in this subject:
Knowledge of key biological concepts, processes, systems and theories.
Greater awareness of the ways in which Life Sciences have benefited humankind.
An understanding of the ways in which humans have impacted negatively on the environment.
An appreciation of the unique diversity of life and conservation.
An awareness of what it means to be a responsible citizen in terms of the environment and life-style choices.
Scientific skills and critical thinking ability.
“Lewenswetenskappe” is die wetenskaplike studie van lewende dinge vanaf molekulêrevlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing.
Leerders sal die volgende in hierdie vak ontwikkel:
Hul kennis van belangrike biologiese begrippe, prosesse, stelsels en teorieë.
'n Groter bewustheid van die maniere waarop Lewenswetenskappe die mensdom gebaat het.
'n Begrip van die maniere waarop die mens 'n negatiewe uitwerking op die omgewing het.
'n Waardering vir die unieke diversiteit van lewe en die belangrikheid van bewaring.
Bewustheid van die betekenis daarvan om 'n verantwoordelike burger te wees in terme van die omgewing en lewenstylkeuses wat hulle maak.
Wetenskaplike vaardighede en kritiese denkvaardighede.
Topics / Onderwerpe
•Biochemistry / Biochemie
•Biotechnology / Biotegnologie
•Microbiology / Mikrobiologie
•Genetics / Genetika
•Botany / Plantkunde
•Zoology / Dierkunde
•Entomology / Entomologie
•Physiology / Fisiologie
•Anatomy / Anatomie
•Taxonomy / Taksonomie
•Ecology / Ekologie
Career opportunities / Loopbaangeleenthede
Doctor / Dokter
Research scientist / Wetenskaplike navorser
Laboratory analyst / Laboratorium analiseerder
Environmental consultant / Omgewingskonsultant
Geneticist / Genetikus
Biokineticist / Sport scientist/ Biokinetikus/ Sportwetenskaplike
Medical representative / Mediese verteenwoordiger
Microbiologist / Mikrobioloog
Agricultural sector / Landbousektor
Assessment / Assessering
Admission requirement / Toelatingsvereiste
To qualify for the subject a learner must have obtained a minimum of 50% for the Grade 9 Natural Sciences test in term 1.
Om te kwalifiseer vir die vak, moet 'n minimum van 50 % in die Graad 9 Natuurwetenskappe toets in kwartaal 1 behaal word.
Practicals / Praktiese
Heart dissection /
Hartdisseksie
Eye dissection /
Oogdisseksie
Food tests / Voedseltoetse