Author of the FOCUS textbooks used. Skrywer van die VERKEN handboeke wat gebruik word. Mnr. Ross onderrig Ekonomie vir meer as 34 jaar, was betrokke by Nasionale Kurrikulumaanpassings en is al vir 18 jaar Eksaminator.
A. Nepgen
A. Swart
M. Venter
(ex-pupil/oudleerder)
Economics is a social science, which means that it concentrates on the analysis of people and their behaviour. Economics as a subject seeks to bridge the economic problem (unlimited desires but limited resources). Economists divide the study of the economy into two major areas: macroeconomics and micro-economy. / Ekonomie is ‘n sosiale wetenskap, wat beteken dat dit op die ontleding van mense en hulle gedrag konsentreer. Ekonomie as vak poog om die ekonomiese probleem (onbeperkte begeertes maar beperkte hulpbronne) te oorbrug. Ekonome verdeel die studie van die ekonomie in twee groot gebiede: Makro-ekonomie en Mikro-ekonomie.
Indeed, economics is an important subject due to the fact that it investigates scarcity and the desire for economic efficiency. For that reason, it will develop your critical thinking. / Ekonomie is inderdaad ‘n belangrike vak omrede dit skaarsheid en dus effektiwiteit in die ekonomie ondersoek om so jou kritiese denke te ontwikkel.
The knowledge of economics is essential to eradicate poverty of a nation and to raise their living standards. / Die studie van ekonomie is belangrik omrede die vak poog om armoede te verlig en die lewensstandaarde van almal te verhoog.
This subject equips you for life in the real world, where people are expected to take responsibility for their own development and contribution. With economics affecting every sphere of our lives, it follows that the subject complements others so well. / Die vak rus jou toe vir die werklike lewe, waar daar van mense verwag word om verantwoordelikheid te neem vir hul eie ontwikkeling en bydrae. Ekonomie beïnvloed alle fasette van jou en ander se lewens.
Economics teaches the knowledge of economic systems. The knowledge of the subject emphasizes how the complex forces work in the economic systems. It explains the relationship between the producer and consumer, the labor and the management of scarce resources to satisfy needs and wants. / Ekonomie leer jou van ekonomiese stelsels. Die vak beklemtoon die feit dat die ekonomiese stelsels kompleks is. Dit verduidelik die verhouding tussen die produsent en die verbruiker en die bestuur van skaars hulpbronne.
Economics teacher / Ekonomie onderwyser
Entrepreneur – opening your own business / open jou eie besigheid.
Stock broker / Aandelemakelaar
Businessman/woman Besigheidsman/vrou