Please listen to the instructions and follow the steps as indicated on this page.
Luister asb. na die instruksies en volg die verskillende stappe soos uiteengesit op hierdie bladsy.
Step 2&3 / Stap 2&3:
Click on services and then GET CAREER GUIDANCE.
Klik op "services" en dan “GET CAREER GUIDANCE”.
Step 4 / Stap 4:
At the top of the page choose your preferred language.
Klik heelbo aan die bladsy op taal voorkeur.
Step 5 / Stap 5:
Click on "take the questionnaire" .
Klik op “neem die vraelys”.
Step 6 / Stap 6:
Click on "start questionnaire".
Klik op “begin vraelys”.
Step 7 / Stap 7 :
Answer all 105 YES/NO questions.
Beantwoord al 105 JA/NEE vrae.
Step 8 / Stap 8:
Results will be given immediately. At the top you can save, email or print results.
Uitslae word dadelik gegee. Regs bo kan jy die uitslae stoor, druk of e-pos.
Step 9 / Stap 9:
Click on recommended professional fields.
Klik op die aanbeveelde beroepsvelde.
Step 10 / Stap 10:
An explanation of the professional field is given and also the different occupations in the professional field.
‘n Verduideliking van die beroepsveld word gegee en ook die verskillende beroepe in die beroepsveld.
Step 11 / Stap 11:
Click on any profession. An explanation of the occupation is given as well as what personal requirements you should have, how to start, what to study and where you can study it.
Klik op enige beroep. 'n Verduideliking van die beroep word gegee asook watter persoonlike vereistes jy moet hê, hoe om te begin, wat om te studeer en waar mens dit kan studeer.
We will give each learner a hard copy of these steps during a LO lesson if they want to complete it at home or on their phones.
Ons sal vir elke leerder tydens 'n LO periode 'n hardekopie van die stappe gee, indien hulle dit by die huis of op hulle fone wil doen.