Ons het ‘n kleingroep- en belangegroep bediening in die gemeente. Persone wat by ‘n kleingroep wil inskakel, kan die kerkkantoor kontak. Soms is daar ruimte by bestaande kleingroepe om in te skakel, maar nuwe groepe word ook na behoefte gestig. Die volgende groepe funksioneer in ons gemeente:
Vir meer inligting kan die kerkkantoor gekontak word.