Die finansies van die gemeente word deur die Finansiële Kommissie bestuur. Die begroting en finansiële state is by die kerkkantoor vir insae deur enige lidmaat beskikbaar.
Indien u 'n maandelikse bydrae of weeklikse kollekte aan die gemeente wil maak, is u welkom om dit by die kerkkantoor te kom inbetaal, Sondae tydens die eredienste in die kollekte mandjies te plaas, of 'n elektroniese oorbetaling te doen. SnapScan en Kaart fasiliteite is ook beskikbaar.
Gebruik asseblief verwysing: Dankoffer
Elke bydrae word hartlik waardeer.
Debietorder
Indien u verkies om u bydrae per debietorder te maak, kan u die debietorder vorm hieronder aflaai.
Debietorder vorm
Snapscan
Skandeer die kode hieronder vir Snapscan betalings