Kommunikasie met die Gemeente geskied op 'n wye verskeidenheid maniere. Belangrik is dat ons u huidige kontakbesonderhede (selno, e-pos adres) het sodat ons u op hoogte kan hou.