Hierdie blad verskaf inligting oor die geloofsbelydenis wat sy ontstaan het by die Konsilie van Nicea in die jaar 325 nC. Dit is 'n dinamiese blad en inligting word gereeld bygevoeg. Besoek gereeld die blad vir die nuutste inligting.