We are hosting the Stilbaai Trail Run on 17 June: 16 km or 5 km



Entries and details for Stilbaai Trail Run on EntryNinja

More info Stilbaai Trail Run 17 June 2024


The Stilbaai NSRI 10 km 2023:

Dankie vir ondersteuning! Geluk aan al die deelnemers  en pryswenners. Die eerste man en dame was beide 16 jariges, Dante Raath en Erna Conradie. Dit was Dante se derde wen in drie jaar! Ons hoop om julle almal weer op 31 Desember 2024 te sien.

Die volledige uitslae:  2023 results of by Chain Gang Events Results 

Fotos : Brian's FB pics  en Brian Hofman's pics


              Route and Race Details

              Vorige uitslae


Results and pics of  Lappiesbaai 10 km from Sunday 24 December @ 07:00.