Stilbaai 16 km Trail Run
Maandag 17 Junie @ 08:00
Draf of stap paadjies in Stilbaai, 5 km of 16 km. Strand, bos, wandelpaadjies, alles net baie mooi!
Maandag 17 Junie 2024@ 08:00.
Begin en einde by Lapskuit (by Hulle).
Vooraf inskrywings @ R100 (5 km) en R200 (16 km) op Entry Ninja tot Sondag 16 Junie @ 14:00. Laat inskrywings sal by die beginpunt aanvaar word @ teen R50 addisionele fooi.
Inskrywingsfooi ten bate van Jagersbosch.
Vir meer inligting kontak Sakkie 071 868 0413 of Nico 083 264 3071.
Aanwysings na beginpunt .