2011

Die 2011 wenners, Mauritz Tuit en Winia Janse van Rensburg.

Volledige uitslae in "attachment" onder aan bladsy.

Daar was 'n "sabotasie" fout met die roete afbakening tussen 8 en 9 km. Meeste atlete het sowat 150 m kort gehardloop. Sommiges, spesifiek Tommie Visagie en Mark Dowdeswell het wel die korrekte roete gehardloop.