Race History

NSRI Stilbaai 10 km.

Die draf het in 2006 begin as ‘n vakansie aktiwiteit en word saam gereël deur vakansiegangers en permanente Stilbaai inwoners. Vanaf 2008 is dit ten bate van NSRI stasie 31. Die draf het gegroei van net oor die 200 deelnemers in 2006, tot ongeveer 1200 in 2017. Die amptelike (aangetekende) wedloop voltooiers vanaf 2006 tot 2017:


Stilbaai 10 km Finishers: 2006 to 2017

Tipiese kommentaar van hardlopers:

“Baie dankie vir ‘n onverbeterlike Stilbaai10! Ons het dit soos altyd regtig baie geniet…”

“Dit was ‘n baie lekker dag, en ‘n blink geleentheid om die ou jaar op ‘n hoë not aft e sluit.”

“Well organised race. Beautiful route. Next to the sea for a long time. The first 7 km on hard surfaces, the 3 km on hiking trails in the dunes. The most scenic 10 km!”

Die doel van die wedloop is om vakansiegangers Stilbaai nog meer te laat geniet. Dit slaag duidelik in die doel. Dit is ook ‘n fondsinsameling geleentheid vir die NSRI, al die inskrywingsgeld gaan word geskenk aan die NSRI.

75