Vroue met Vreugde
Vir al Harmonie se dames
Vir al Harmonie se dames
Voorsitter: Anita de Klerk
082 378 4756
Damesoggend met
Ilne Fourie
Ons volgende Damesoggend vind plaas op 12 September 2026 by Bella Cardi.
Ons is opgewonde om Ilne Fourie, skrywer van die bekende radiodrama Faksie wat op RSG uitgesaai word, as gasspreker te verwelkom.
Merk gerus solank die datum in jou dagboek, dit beloof om ’n besonderse oggend te wees.