Manne Aksie
Daar is altyd iets aan die gang in Harmonie Gemeente.
Daar is altyd iets aan die gang in Harmonie Gemeente.
Die Manne-Aksie van Harmonie organiseer jaarliks die wilds- en wynveilings, asook manne-aande waar die manne van die gemeente bietjie kan ontspan.
Die manne ondersteun die gmeente deur die volgende inisiatiewe:
Braai vir kerkgeleenthede
Wildsveiling
Wynveiling
Vleis verwerking vir basaar
Ondersteun van mans in die gemeente