Alles wat ons doen
Daar is altyd iets aan die gang in Harmonie Gemeente.
Daar is altyd iets aan die gang in Harmonie Gemeente.
Elke Woensdag tydens die skoolkwartaal om 10:00 en weer 18:00. Midweek word deur die leraar aangebied.
Elke Dinsdagoggend om 10:00. Bring jou brei- of hekelprojek en geniet die gesellige oggend.
'n Huis-selgroep vir jongvolwassenes wat saam wil gesels oor geloof. Skakel die kantoor vir die datums.
Ons hou 'n muntelegging om geld in te samel vir die Bybelgenootskap, daarna stap ons om die kerkblok.
Ons hou 'n vakansieklub tydens die tweede week van die Junie-skoolvakansie. Kinders kom van Maandag tot Vrydag kerk toe waar ons leer oor die Here en heerlik saam dans, sing en speel.