Kuier-Kuier Kersmark
Ons kersmark is al sedert 2010 aan die gang
Ons kersmark is al sedert 2010 aan die gang
Kom kuier saam met ons en ontdek unieke geskenke, vars produkte en heerlike eetgoed in ons teetuin en deli. Kom ontmoet 39 van jou ou gunsteling-uitstallers en 'n paar nuwe gesigte!
Beleef die feesseisoen in ’n warm, gesellige atmosfeer. Bring die hele gesin vir ’n Kersmark-ervaring soos min!
Navrae:
Annamarie Ellis: 082 809 7804
Anita de Klerk: 082 378 4756
Voornemende uitstallers stuur 'n epos aan annamarie@ngkharmonie.co.za