STILBAAI NSRI 10 km
2026
STILBAAI NSRI 10 km
2026
The Stilbaai NSRI 10 km 2026:
Ons draf weer die Stilbaai NSRI 10 km op Donderdag 31 Desember @ 07:00. As jy nie kans sien vir die laaste 4 km deur die duine woud in Skulpiesbaai nie, kan julle die 5 km pretloop doen.
Inskrywings R200 by Entry Ninja. Skryf asb vroeg in om ons admin te help. Laat inskrywings R300 en kwalifiseer nie vir pryse nie.