STILBAAI NSRI 10 km
2025
STILBAAI NSRI 10 km
2025
The Stilbaai NSRI 10 km 2025:
Ons draf weer die Stilbaai NSRI 10 km op Dinsdag 31 Desember @ 07:00 vanaf die NSRI gebou by die ingang van die Stilbaai hawe. As jy nie kans sien vir die laaste 4 km deur die duine woud in Skulpiesbaai nie, kan julle die 6 km pretloop doen.
Inskrywings R150 by Entry Ninja. Skryf asb vroeg in om ons admin te help. Laat inskrywings R200 en kwalifiseer nie vir pryse nie.