Grade 12

Afrikaans Huistaal

ONDERWÊRELDTOETS

Op die tweede dag van kwartaal 2 skryf julle Onderwêreldtoets. Die vrae kom uit die vraestelle en memoranda wat ek vir julle gelaai het. Jy hoef net die vraestelle en memoranda deur te werk met die oog op die toets. (Ek het ook die oudioboek gelaai dat julle gedurende die vakansie weer daarna kan luister – daar is nie tyd voor die Junievakansie om daarna te luister nie.)

MONDELING

Die mondelingonderwerpe vir kwartaal 2 is ook gelaai. Mondeling vind plaas in die tweede week van die kwartaal skool. Jy moet reeds voorbereid wees as jy skool toe kom, want jy gaan vind dat die werkstempo baie vinnig is in al die vakke as jy terugkom.

Daar is opsies om die mondeling vooraf op te neem en aan jou onderwyser te stuur. Tref asseblief direk met jou onderwyser reëlings.

MIS

Daar is nie tyd om die drama in volgende kwartaal te lees nie. Ons gaan dadelik begin met temas en vrae. Die oudioweergawe (radiodrama) is ook opgelaai. Jy moet met ander woorde die drama reeds gelees het en die vrae beantwoord het wanneer die skole weer begin.

Verwys 12 Huistaal - Week 2 vir meer instruksies.

1824 April: Taalhersiening

In die omslag is 3 dokumente:

  • Leesbegrip (1 tot 4),

  • Opsommings (1 tot 4)

  • Taalhersieningsoefeninge (1 tot 4).

Jy sal sien daar is 'n dag-tot-dag-riglyn oor wanneer elk van hierdie oefeninge gedoen moet word. Indien die inperkingstyd verleng word, gaan daar nog werk kom. MAAK SEKER DAT JY NIE AGTER RAAK MET DIE WERK NIE OF, INDIEN JY REEDS AGTER IS, DAT JY DIT SO SPOEDIG MOONTLIK INHAAL.

25 Apr1 Mei

Julle sal die instruksies vir hierdie week se werk in die omslag vind. (12 HT Instruksies 2730 April)

28 Mei

Julle sal die instruksies sowel as al die werk vir hierdie week se werk in die omslag genaamd 12 Afrikaans_6 vind.

Week 8: 1622 May

Hierdie week gaan jy voort met die Leesbegrip, Opsommings en Taaloefeninge soos verlede week aan jou gestipuleer.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Fiela se kind

BAIE BELANGRIK: Julle skryf toets oor Fiela op die tweede dag van die nuwe kwartaal.

Kyk asseblief die film – Fiela se kind – (as jy nie toegang tot Wi-Fi het nie, moet jy nie bekommerd wees nie; ons sal wel seker maak dat jy dit in volgende kwartaal te sien kry). En lees weer deur die drama.

Gedigte

Ek hoop julle het al deur die gedigte begin werk. Werk asseblief al die vraestelle met die memo’s uit soos ek verlede week gevra het. Ek stuur nog inligting oor die gedigte. Gaan asseblief deur die gedigte en hulle opsommings.

Hersiening

Werk asseblief die vraestelle uit. Daar is taal- en letterkundevraestelle. By die letterkunde moet jy die Fiela-vrae beantwoord. Probeer ook kyk of jy die gedigte se vrae kan doen. Maak daar ook aantekeninge van dit wat jy nie verstaan nie. Kyk veral na die poësie-teorie wat jy dalk nie verstaan nie of dalk net nie kan onthou nie.

Nog ou vraestelle

Week 4: 1824 April 2020

In hierdie lêer sal julle 'n pakkie met die naam Hersiening sien. Ek wil hê julle moet die volgende taaloefeninge teen Vrydag 24 April gedoen hê.

22 April - Voorbereide Lees

Jy moet 'n interessante en aktuele leesstuk kies en dit voorberei. Jy neem jouself dan op video terwyl jy die stuk lees. Jy moet ten minste vir 'n minuut en 'n half lees. Jy stuur dan die video vir jou onderwyser. Die fynere details is in die omslag.

Week 5: 25 Apr1 Mei

Taal:

Hier is 'n paar taaloefeninge wat jy dan vir die week wat voorlê moet doen.

Die oefeninge kom uit dieselfde hersieningspakkie van verlede week.

Oef. 7 bl.1314

Oef. 8 bl.1518

Oef. 9 bl.1821

Letterkunde:

In die omslag sal jy 'n fantastiese dokument met al die gedigte se opsommings vind.

Probeer om dié week elke dag een gedig af te handel. Die lys van gedigte kan gevind word in INSTRUKSIES 24 APRIL.

Week 6: 2–8 Mei - Taalhersiening (1)

Hierdie week gaan ons slegs taalhersiening doen. Ek heg vir julle 'n pakkie aan met slegs taalvrae. Doen slegs die vrae soos in hierdie week se instruksiedokument aangedui.

Week 7: 9–15 Mei - Taalhersiening (2)

Hierdie week gaan ons weer taalhersiening doen. Die vrae kom weer uit die pakkie van verlede week. Jy sal die lys van oefeninge wat jy moet doen, in die omslag kry.

Week 8 (1622 Mei)

Volledige instruksies is in die omslag.

English Home Language

Complete the work as set in the folder:

  • Language

  • Literature

Week 7 & 8 (9–22 May)

English First Additional Language

Week 3 (1117 Apr): Short Stories

Learners need to read the following short stories and summarise under the following headings:

1) Main characters

2) Plot - maximum of 10 points (summary format)

3) Rising action - conflict

4) Theme

5) Climax

6) Conclusion

* Each summary does need to be more than 1 page in length.

* Learners can spend 2 periods (90 min) per short story.

Short stories to read

(all stories in Changes Anthology):

Village People (p 38)

The Fur Coat (p 73)

The Doll's House (p 87)

Transforming Moments (p 96)


Week 45: 18 Apr1 May 2020

  1. Here are some PowerPoints (in pdf form) to assist you with the 4 short stories you must cover this term.

  2. Please read Book 2 of Cry the Beloved Country and complete the questions of Book 2.

  3. Here are our Prepared Oral Topics for Term 2. Choose one topic and start with your preparation.

Week 6 (2–8 May) - Language

Work through the exercises in 12 English FAL_6.

If you have any questions, please contact me at btesselaar@paarlboyshigh.org.za

Week 7 (915 May) - Language

Please complete language worksheet (if not completed as yet) and then mark it using the memo.

Week 8 (1622 May)

Here are 3 exam papers to do for Language preparation (only question 2, 3, 4 and 5).

Complete 1 exam paper per day – 1 hour (max) per paper (time yourself).

Memo to follow next week.

Mathematics

Week 1 (31 March3 April): Grade 11 Trig

Grade 11 Trig forms a substantial part of Paper 2, so use this week to work through your Grade 11 notes on Trig. You will find it in chapter 6, 7 and in your Grade 11 textbook.

Once you have revised all the Trig, complete the Trig worksheet that was handed out at the end of last term. You can also find an electronic copy (Gr 12 Trig Mrt HW)

There are also some other old tests and exams that you can use to revise the Trig.

Week 2 (4–10 April): Trig Saamgestelde hoeke

Hierdie is nou nuwe werk wat julle dmv van selfstudie gaan moet baasraak.

Werk deur die dokument 12 Wiskunde_Maths (week 2, kyk die twee video's op pocketacademy en doen oef 5.5 en 5.6.

Week 3 (1117 April): Statistiek

Ons los eers Trig en doen die hoofstuk oor STATISTIEK as selfstudie. Die meeste statistiek het ons in graad 11 afgehandel; die enigste nuwe werk is regressielyne.

Werk deur die volgende hoofstukke:

  • Graad 11 - Hoofstuk 14

  • Graad 12 - Hoosfstuk 12

Lees deur die hoofstuk, fokus veral op die prosedure wat jy moet volg om die korrelasiekoëffisient (bl 330 & 332) en regressielyn met jou sakrekenaar te bepaal (bl 344 & 345)

Hierdie aanlyn aktiwiteit kan jou help verstaan wat 'n regressielyn is.

Voltooi dan die oefening wat gelaai is.

Finansiële Wiskunde

Ons het die hoofstuk oor Finansiële Wiskunde aan die einde van verlede kwartaal afgehandel. Indien jy van die werk gemis het, maak seker dat jy die video's oor Finansiële Wiskunde op Digicampus kyk.

Week 4 (1824 April): Trig Double angles

We return to Trig and continue with double angles.

Work through the section in the textbook as well as the notes in the folder, before you do the following exercises:

Werk deur die afleidings op bl 140 en voorbeelde op bl 141.

Voordat jy die oefeninge in die handboek probeer, werk deur die oefening in die omslag Bitesize Trig. Elke som oefen een konsep en kan in een stap gedoen word.

Oefening 5.7

  • 1 (b, d, f, h, k, l m, n, o, r)

Oefening 5.8

  • 1(bf; g)

  • 2(b, c, e f, gj)

  • 4 (maak seker dis in die regte kwadrante)

  • 5, 6 & 7

Week 5 (25 Apr1 Mei): Dubbel- en Saamgestelde hoeke

Werk deur die voorbeeld wat in die omslag gelaai is. Doen dan die volgende oefeninge:

  • Oefening 5.8 Nr. 9; 1118

  • Oefening 5.9 Nr . 1(b, c, e, f, h); 2 ; 4; 7; 8; 10

Week 6 (28 May): Trig Formulas

This week we are finishing our work on trig by looking at 3-D trig with double angles. Take your Grade 11 book and make a summary of the Sine, Cosine and Area formula before you start working on the following exercises. Daar is 'n paar videogrepe in die omslag oor die graad 11-werk. As jy klaar die graad 11 werk hersien het, doen die volgende uit die graad 12-handboek.

  • Ex 6.2 No 6

  • Ex 6.3 No 2 (daar is 'n fout in die Afrikaanse boek: Dit moet die afstand van P na S wees), 3, 6

  • Ex 6.4 No 1, 4

  • Ex 6.5 No 4

  • Ex 6.6 No 2, 4, 5

Once you are done, work through the Trig section of old matric papers to round off your work on Trigonometry.

Week 7 (9–15 Mei): Analitiese Meetkunde

Hersien Graad 11 Hoofstuk 4 sowel as bladsy 244247 in jou graad 12-handboek.

Doen dan die volgende oefeninge:

  • Vraag 3 van November 2019 se vraestel

  • Bl 247 Oef 10.1 (14) in jou matriekhandboek

Werk dan deur die PowerPoint oor sirkels en die voorbeelde in die omslag voordat jy die volgende doen:

  • Bl 252 Oef 10.2 (16)

Week 8 (1622 Mei): Analitiese Meetkunde (2)

Hersien vierkantsvoltooiing vanuit jou graad 11-handboek. Daar is ook twee kort video's om jou te help.

Werk dan deur die voorbeelde en notas in die omslag voordat jy Oef 10.3 bl 256 en 257 nr 1–10 doen.

Wiskundige Geletterdheid

A. Complete the diagnostic test in your workbook – for enrichment

B. Mind The Gap textbook – thoroughly go through chapters 3–6 C. School textbook: Chapter 4 (NB!)

Chapter 5 (LEAVE OUT pages 130–135; 148–161)

Chapter 6 (make sure of all the formulae)


Life Orientation

Democracy and Human Rights

We have now replaced all the PowerPoints with pdf files to make it easier to download. Don't worry about the videos that no longer play; you will deal with those topics when school starts again.

Project/Projek

DUE DATE: Friday 8 May 2020

The rest of the instructions are in the folder.

Exam preparation

Exam papers of the previous 5 years have been uploaded. Start working through them in preparation of your exams.

Jy moet na videos oor hiedie onderwerpe op Digicampus gaan kyk.

Week 6: 28 May

Hoofstuk/Chapter 9:

Skyfies/slides 50–59

Week 7: 915 Mei

Werkloosheidstaak moet ingelewer word op Ma 8 Junie.

Unemployment task to be handed in by Mon 8 June.

Week 8: 1622 May

Verwys na die instruksies in die omslag vir hierdie week se werk.

Physical Sciences

Please refer to the document Remote Learning_Physical Sciences for the work you have to do.

The Mindset videos are there to help you if you get stuck.

Voltooi die nuwe werk teen 4 Mei. Die dokument: Remote Learning NEW bevat al die instruksies.

Complete the new work by 4 May. The document: Remote Learning NEW contains all the instructions.

Indien jy op soek is na ekstra bronne, maak gerus gebruik van hierdie skakels.

Remote learning_Physical Sciences_OTHER ePLATFORMS.pdf

Lewenswetenskappe

Werk deur die inhoud soos aangebied op die video-les.

Die video-lesse is gemaak op PowerPoint, maar met verduidelikings by, soos dit in die klas sou gebeur.

Week 2 (410 Apr): Voortplanting in gewerweldes

Week 3 (11–17 Apr): Menslike voortplanting (1)

Week 4 (18–24 Apr): Menslike voortplanting (2)

Week 5 (25 Apr–1 Mei): Evolusie

Week 7 (9–15 Mei): Evolusie (2)

Week 8 (1622 May): Human evolution

Geografie

Week 13 (31 Mrt–17 Apr): Nedersettings

Maak die PowerPoint oop in die omslag ('folder') en doen die werk en aktiwiteite van die eerste 16 skyfies. Maak seker dat jy bybly met die opsommings in jou werkboek.

Week 45: 18 April‒1 Mei

Please open the PowerPoint in the folder and do the work and activities of the first 27 slides (p 161‒194 in the textbook). Please remember to also make use of the Word document with the links to the clips on YouTube. Make sure you keep up with the summaries in your workbook. If you have any questions, contact me at ablom@paarlboyshigh.org.za or Mr Nel at wnel@paarlboyshigh.org.za.

Maak die PowerPoint in die omslag oop en doen die werk en aktiwiteite van die eerste 27 skyfies (bl 161‒194 in jou handboek). Onthou om ook gebruik te maak van die Word-dokument met die skakels na die YouTube-video’s. Maak seker dat jy bybly met die opsommings in jou werkboek. Indien jy enige vrae het, kontak gerus vir my by ablom@paarlboyshigh.org.za of vir mnr Nel by wnel@paarlboyshigh.org.za.

Week 6: 28 Mei

In die graad 12-omslag is daar twee nuwe dokumente gelaai: / We uploaded two new documents in the Grade 12 folder:

GRAAD 12 LESSE 1 & 2 / GRADE 12 LESSON 1 & 2

GRAAD 12 LESSE 3 & 4 FINAAL / GRADE 12 LESSON 3 & 4 FINAL

Bestudeer die werk in die opsommings en beantwoord die werkblad se vrae in jou werkboek. / Study the work in the summary and answer the questions of the worksheet in your workbook.

Week 7: 915 May

Maak die PowerPoint in die omslag oop en doen die werk en aktiwiteite van skyfies 28 tot 33 (bl 196‒213 in jou handboek). Please open the PowerPoint in the folder and do the work and activities of slides 28 to 33 (p 196‒213 in the textbook).

In die graad 12-omslag is daar ook een nuwe dokument gelaai: / We also uploaded one new document in the Grade 12 folder:

GRAAD 12-LESSE 5 & 6 FINAAL / GRADE 12 LESSONS 5 & 6 FINAL

Bestudeer die werk in die opsommings en beantwoord die werkblad se vrae in jou werkboek. / Study the work in the summary and answer the questions of the worksheet in your workbook.

Week 8: 1622 May

Maak die PowerPoint in die omslag oop en kyk na skyfies 34 en 35. Please open the PowerPoint in the folder and look at slides 34 and 35.

In die graad 12-omslag is daar ook een nuwe dokument gelaai: / We also uploaded one new document in the Grade 12 folder:

GRAAD 12-LES 78 / GRADE 12 LESSON 78

Bestudeer die werk in die opsommings en beantwoord die werkblad se vrae in jou werkboek. / Study the work in the summary and answer the questions of the worksheet in your workbook.

Ekonomie

Navorsingstaak

Die inligting en rubriek vir die navorsingstaak is in die omslag.

Daar is ook 'n skedule van die werk wat jy elke week moet doen om op datum te bly.

Accounting

Voorraadstelsels

Instruksies

Inventory systems

Instructions

Vaste Bates

Instruksies

Asset disposal

Instructions

Week 4: 1824 April

Week 5: 25 Apr1 Mei

Week 7: 915 May

Doen informele assessering 10.1 en 10.2 in die handboek. Kyk na die video's in die omslag indien jy vashaak.

Kyk opname en doen vraag 1 Jun 2018-vraestel.

Doen Jun 2016. Vraag 2 deur mnr De Vries verduidelik . Die memo is ook gelaai.

Complete Jun 2016. Question 2 explained by Mr de Vries. The memo is also uploaded.

Besigheidstudies

1. Gaan deur die gegewe hoofstukke ter voorbereiding van Junie-eksamen.

Go through the given chapters in preparation of the June exam.

2. Daar is inligting oor die kwartaaltaak wat klaargemaak kan word.

There is information on the term task that you can finish at home.

3. Telematics verskaf addisionele inligting om jou te help met voorbereiding.

Telematics provides extra information to help you with your preparation.

Week 6: 2–8 Mei

Werk deur die lesplan in Week 6 se omslag.

IGO

Week 1 (31 Maart tot 3 April)

PERSPECTIVE / Perspektief bl 50

MEGANIES / MECHANICAL p 22

Week 2 (410 April): Isometriese sketse

Nr 1–6 in julle werkboeke moet teen volgende Woensdag 8 April 2020 voltooi wees . Die video's verduidelik hoe om die sketse te teken.

Page 54

Page 56

Page 57

Page 58

Page 59

Week 3: 1117 April

Instruksies vir hierdie week is in die omslag gelaai.

Week 4: 1824 April

Tuiswerk is bl. 65, 66, 67, 68 en 73 in werkboek.

Homework is p. 65, 66, 67, 68 and 73 in the workbook.

Kyk in die omslag vir skakels na video's om julle hiermee te help.

Week 5: 25 Apr1 Mei

Julle moet na die memo's gaan kyk van verlede week en seker maak hulle is by. Hulle het slegs oefening 73 vir hierdie week.

Week 6: 28 Mei

Gr 12 moet teen Woensdag 'n foto van die antwoorde van bl. 59 en 67 in hul werkboeke aan mnr Cronjé en Meintjes WhatsApp asseblief.

Werk ook aan die beplanning van julle PAT se vryhand en vloerplan. As julle terug is, gaan julle dit in die klas teken.

Gr 12 must send a photo of the answers of p. 59 and 67 in your workbooks. Please send your photos via WhatsApp to Mr Cronjé and Meintjes before Wednesday.

Also work on the planning of the freehand and floor plan of your PAT. When you return you will have to draw it in class.

Week 7: 915 Mei

Doen bl. 74 in julle werkboeke en kyk na die volgende PowerPoint wat bl. 74 verduidelik.

Do p. 74 in your workbooks and watch the next PowerPoint which gives an explanation of p. 74.

https://drive.google.com/open?id=1AKcH_Fl11M3LD6BQfyaKmxU2Mkn-NokL

Doen bl. 76 in julle werkboeke en kyk na die volgende PowerPoint wat bl. 76 verduidelik.

Do p. 76 in your workbooks and watch the next PowerPoint which gives an explanation on p. 76.

https://drive.google.com/open?id=1tSrjc2N_Abyo5lkqb-elkulVuh6lSmd2

Landbouwetenskappe

410 April: Dieresiekte en -gesondheid

Doen selfstudie en maak opsommings van die werk soos aangedui in 12 Landbou week2

CAT

Should you not already have access to the CAT Google drive with online lessons and activities, please contact Mr Van Hansen directly via WhatsApp on 072 217 0168.

Musiek

Soos in die klas bespreek.

Drama

Theatre of the Absurd

Kyk na die video. Verdere instruksies sal dmv die WhatsApp-groep gegee word.

Complete the following Quizlet.