Grade 11

Afrikaans Huistaal

Voorbereide toespraak

Sorg dat jy reg is met jou voorbereide toespraak wanneer die skole weer begin. Die instruksies en onderwerpe is in die omslag ('folder') as TAAK 6

Beredenerende Opstel

Die instruksies en onderwerpe kan onder TAAK 5 gevind word.

1824 April: Taalteorie

Bestudeer die blou gedrukte taalteorie volgens die dagbeplanning vir kwartaal 2 en voltooi die oefeninge soos aangedui by alle teorie. Alle teorie en oefeninge sal weldra met leerders behandel en bespreek word.

25 Apr1 Mei

Lees en bestudeer die gedigte "Boggomsbaaiblues"en "Pa" in julle digbundels. Bestudeer ook die verwante bundelbespreking by elke gedig. Ter aanvulling moet die aangehegte materiaal op PowerPoint bestudeer word.

Droomdelwers

Die mp3 is in die omslag ('folder') gelaai. Lees/luister en beantwoord die vrae.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Mondeling

Seuns moet asseblief hulle toespraak voorberei sodat dit intrapslag afgehandel kan word. Diegene wat nie die mondelingopdrag ontvang het nie, kan dit in die EAT-lêer kry.

Letterkundetoets

Die letterkundetoets gaan al die gedigte van kwartaal 1 dek. Seuns moet dus al die gedigte van kwartaal 1 hersien en voorbereid wees om op kort kennisgewing toets te skryf daaroor.

Kortverhale

Trek asseblief julle kortverhaalbundel “Verneukkind en ander verhale” nader, lees die onderstaande verhale en besprekings en beantwoord dan die vrae oor die verhaal. Die memorandum is agter in die boek te vinde, so jy kan jou werk merk as jy klaar die vrae beantwoord het. Raadpleeg http://taalarsenaal2.yolasite.com/graad-11-eat.php vir verdere hulp in hierdie verband.

Doen die volgende verhale:

  • ‘n Bed vir Johnny

  • Koning van die townships

  • Gesondheid, Souf!

  • Belinda en die blou ster

  • Die kind

  • Paradysbossie

25 Apr1 Mei

As jy reeds die vorige opdragte voltooi het, moet jy asseblief die taalaktiwiteite wat in pienk geglim is op die beplanning, voltooi. (11 EAT Beplanning 27 Apr1 Mei)

English Home Language

In the folder you will find tasks on:

  • Language

  • Literature

  • Reflective essay

Week 5: 25 Apr1 May: Poetry

Work through the PowerPoint on Beg a Rose that you will find in the folder.

Click on the speaker icon on each slide to hear the audio.

Week 6: 28 May

You will find the instructions for the language and literature work you have to complete this week, in the folder 11 English week 6.

English First Additional Language

Language

Please work through the revision pack you received in Term 1.

(I will give you more language next week Friday.)

Literature

Please read through the following short stories (Short Story Anthology)

  • Let me Kiss you better (p 56)

  • The Fisherman (p 113)

Make your own summaries of these two short stories under the following headings:

  1. Characters

  2. Plot - summary of the story (10 lines max.)

  3. Climax

  4. Conclusion

Your summary does not have to be longer than half a page.

Week 5: 25 Apr1 May

You need to re-read Act 1 and Act 2 of Merchant of Venice (English text).

  • Familiarise yourself with the characters and plot.

  • Ensure your summaries of these two chapters are up to date.


Start with your prepared orals - Task 4 (you will find it in the folder)

Week 6: 28 May

Work through the exercises in 11 English FAL_6.

If you have any questions, please contact me at btesselaar@paarlboyshigh.org.za

Week 7: 915 May

Please complete the language worksheet (if not yet completed) and then mark it using the memo.

Week 8: 1622 May

Here are 3 exam papers (language) to help with preparation [only question 3, 4 and 5].

Complete one paper per day (max 50 minutes) and time yourself.

Memo to follow next week.

Mathematics

Week 1 (31 Maart tot 3 April): Meting

Hierdie hoofstuk is selfstudie en sal in die eerste toets die vakansie gevra word. Alles wat jy moet doen word uiteengesit in die dokument 11. Wiskunde_Maths(week 1)

Week 2 (410 April): Analytical Geometry

We have started with Analytical geometry before school closed, so some of the exercises in 11 Wiskunde_Maths (week 2) you may have finished. Start with the next exercise.

Pocket Academy has lots of good videos if you get stuck. Ek het ook weer Afrikaanse video's in die omslag ('folder') gelaai om julle te help. Die idee is nie om noodwendig al die video's te kyk nie, maar gedeeltes te identifiseer waarmee jy sukkel en daardie video's te kyk.

Week 3 (1117 April): Hersien Graad 10 Funksies

Funksies is een van die belangrikste hoofstukke in graad 11. Berei jouself voor deur Graad 10 Funksies te hersien. Jy gaan nie veel inligting in jou handboek vind nie, so maak gebruik van die notas en doen dan die oefening wat in die omslag (folder) is.

Ons fokus op 4 funksies, reguitlyn, parabool, hiperbool en eksponensiële grafiek.

Jy moet die volgende kan doen:

  • Algemene formule

  • Teken

  • Bepaal die vergelyking

  • Kenmerke soos draaipunt, simmetrie-as, asimptote

Week 4 (1824 April): Parabole

Hierdie week fokus ons net op parabole:

1. Oef 6.5 Nr 1 (a c d e g h)

2. Notas (in die omslag): Oef 2 Bepaal vergelyking van Parabool Nr 1 a–j

3. Oef 6.3 Nr 1 e f h i, 2

4. Notas (in die omslag): Oef 4 Tipiese paraboolvrae Nr 1, 2, 3, 4

5. Marbleslides is 'n prettige manier om te toets of jy parabole verstaan.

Week 5 (25 Apr1 Mei): Hiperbole

  1. Skets Hiperbole : Oef 6.2 nr. 1 en 3a Notas Oef A nr. (2 4 5 7 8 9)

  2. Bepaal vergelyking : Oef 6.3 nr. 1 a b Notas Oef B nr. (a c f g h)

  3. Notas Gemengde Oefeninge 1–7

Week 6 (28 Mei): Eksponensiële grafieke

1. Eie oefening in Notas - A Nr 1 2 4 6 8 skets eksponensiële kromme

2. Eie oefening in Notas - B Nr b d f g h bepaal vgl van eksp funksie

3. Oef 6.3 - Nr 1 c d g

4. Gemengde oefening in Notas - Nr 1 2 4 5 6

Week 7&8 (922 Mei): Gemengde Funksies

Noudat ons na die funksies op hulle eie gekyk het, gaan ons dit saamvoeg. Dis hoe hulle die vrae in die eksamen gaan vra, so dis belangrik dat julle baie oefening kry. Daarom het julle twee weke om dit klaar te maak. In die omslag is twee oefeninge gelaai; doen die volgende daaruit.

  • Handboek bl 154 Oef 6.7 (111)

  • Parabole nr 2 en 5

  • Gemengde Funksies nr 2 en 4

Wiskundige Geletterdheid

1. Werk die diagnostiese vraestel volledig uit om in te gee as ’n kwartaaltaak.

2. Begin om die tweede kwartaal se werk in julle handboek te doen . Lees die verduidelikings en doen dan die aktiwiteite gevolg deur die oefeninge wat almal verpligtend is. Bladsynommers is op my beplanning wat aangeheg is.

3. Skakel ook in op die WKOD se skakel ('link') en kyk na die baie goed uitgewerkte voorbeelde. Dit is nou wel vir die graad 12's bedoel, maar dis presies wat ons ook dié kwartaal moet doen.

Life Orientation

Study skills

The planning for term 2 has been uploaded as well as the scope for the June exam. Make sure you keep up with the work.

We have now replaced all the PowerPoints with pdf files to make it easier to download. Don't worry about the videos that no longer play; you will deal with those topics when school starts again.

Week 6: 28 May

Hoofstuk/Chapter 9:

Skyfies/slides 64–72

Week 7: 915 Mei

Hoofstuk/Chapter: 9

Skyfies/slide 7382

Week 8: 1622 May

Verwys na die instruksies in die omslag vir hierdie week se werk.

Physical Sciences

Voltooi die nuwe werk teen 4 Mei. Die dokument: Remote Learning NEW bevat al die instruksies.

Complete the new work by 4 May. The document: Remote Learning NEW contains all the instructions.

Indien jy op soek is na ekstra bronne, maak gerus gebruik van hierdie skakels.

Remote learning_Physical Sciences_OTHER ePLATFORMS.pdf

Lewenswetenskappe

Werk deur die inhoud soos aangebied op die video-les.

Die video-lesse is gemaak op PowerPoint, maar met verduidelikings by, soos dit in die klas sou gebeur.

Week 2: 410 April Gaswisseling

Week 3: 1117 April Ekskresie

Week 4: 1824 April Excretion, functioning and homeostatic control

Week 5: 25 Apr1 Mei

Sien dokument genaamd Gr11 27 Apr1 Mei vir instruksies oor die aktiwiteite wat julle moet doen.

Week 6: 28 Mei

Doen asb die volgende vrae in jou werkboek:

Please do the following in your workbook:

  • Vraag 3 tot Vraag 6 bl. 2.63

  • Vraag 7 tot Vraag 11 bl. 2.64

  • Question 3 to Question 6 page 2.63

  • Question 7 to Question 11 page 2.64

Week 7: 915 Mei

Volg die instruksies oor mikroörganismes in die omslag.

Follow the instructions on micro-organisms.

Week 8: 1622 Mei: Siektes deur mikro-organismes

Geografie

Week 12 (31 Mrt–10 April): Geomorfologie

Maak die PowerPoint oop in die omslag ('folder') en doen die werk en aktiwiteite van die eerste 11 skyfies. Maak seker dat jy bybly met die opsommings in jou werkboek.

Week 45: 18 April‒1 Mei

Please open the PowerPoint in the folder and do the work and activities of the first 20 slides (p 111‒129 in the textbook). Make sure you keep up with the summaries in your workbook. If you have any questions, contact me at ablom@paarlboyshigh.org.za or Mr Nel at wnel@paarlboyshigh.org.za.

Maak die PowerPoint in die omslag oop en doen die werk en aktiwiteite van die eerste 20 skyfies (bl 111‒129 in jou handboek). Maak seker dat jy bybly met die opsommings in jou werkboek. Indien jy enige vrae het, kontak gerus vir my by ablom@paarlboyshigh.org.za of vir mnr Nel by wnel@paarlboyshigh.org.za.

Week 6: 28 Mei

In die graad 11-omslag is daar twee nuwe dokumente gelaai: / We uploaded two new documents in the Grade 11 folder:

GRAAD 11 LES 1 / GRADE 11 LESSON 1

GRAAD 11 LES 2 / GRADE 11 LESSON 2

Bestudeer die werk in die opsommings en beantwoord die werkblad se vrae in jou werkboek. / Study the work in the summary and answer the questions of the worksheet in your workbook.

Week 7: 915 Mei 2020

In die graad 11-omslag is daar een nuwe dokument gelaai: / We uploaded one new document in the Grade 11 folder:

GRAAD 11 GEO LES 3 / GRADE 11 GEO LESSON 3

Bestudeer die werk in die opsommings en beantwoord die werkblad se vrae in jou werkboek. / Study the work in the summary and answer the questions of the worksheet in your workbook.

Week 8: 1622 May

In die graad 11-omslag is daar een nuwe dokument gelaai: / We uploaded one new document in the Grade 11 folder:

GRAAD 11 LES 4 / GRADE 11 LESSON 4

Bestudeer die werk in die opsommings en beantwoord die werkblad se vrae in jou werkboek. / Study the work in the summary and answer the questions of the worksheet in your workbook.

Ekonomie

Navorsingstaak

Die inligting en rubriek vir die navorsingstaak is in die omslag.

Daar is ook 'n skedule van die werk wat jy elke week moet doen om op datum te bly.

2024 April: Hoofstuk 6

Nuwe werk en notas is in die omslag gelaai.

28 Mei:

Hoofstuk 9: Ekonomiese ontwikkeling.

Chapter 9: Economic development.

History

Eugenics

As discussed in class before the end of term 1 and the lockdown, we will make use of the WhatsApp group to discuss work, readings and tasks. Please read through and do the work as discussed on the WhatsApp group.

A new PowerPoint has been added to the folder.

Week 5: 27 Apr1 May

Read through the 2 new articles in the class.

Week 7: 915 May

Work through the files in the 11 History_07 folder.

Accounting

Kyk na die volgende video's om voor te berei vir volgende kwartaal.

Watch the following videos to prepare for term 2.

Vennootskappe

Vaste Bates

Parternerships

Asset disposal

Week 7: 915 Mei

Kyk na beplanningsdokument. Elke dag se werk is daar uiteengesit.

Look at the planning document. It contains the instructions per day.

Besigheidstudies

  • Kwartaaltaak moet voltooi word.

  • Leer notas oor ondernemingsvorme.

  • Hoofstuk 7

  • Hoofstuk 8

29 Mei

Work through the lesson in the Week 6 folder.

Civil Section 1 of 3

Civil Section 2 of 3

Civil Section 3 of 3

Voltooi bl 49 en 50. As jy nie jou werkboek en tekenbord by jou het nie, teken dit op gewone papier met 'n linaal. Die bladsye in die werkboek is in die lêer.

Week 4: 1824 April

Week 5: 25 Apr1 Mei

Die instruksies vir hierdie week se werk is in die omslag gelaai.

Nuwe werk gebaseer op bl. 54–55 in die werkboek is gelaai.

Week 6: 28 May

Week 7: 915 May

New work based on page 65 & 68 has been uploaded in the folder.

Doen die warevorm van bl. 68. Kyk na die volgende PowerPoint oor hierdie oefening.

Do the true shape of p. 68. Watch the next PowerPoint on this exercise.

https://drive.google.com/open?id=1qU2zxAcvIUb9NtFPYXOnsM6M_5yFzmci

Doen beide oefeninge op bl. 69. Die volgende PowerPoint verduidelik die eerste oefening. Die tweede een moet jy self probeer.

Do both exercises on p. 69. The next PowerPoint gives an explanation on the first exercise . The second you must try on your own.

https://drive.google.com/open?id=1SuGtJ-CihdQ9pMq8IKngoVssz-gT1p0M

Landbouwetenskappe

Week 2: Landbou

Doen selfstudie en maak opsommings van die werk soos aangedui in 11 Landbou week2

Week 7: 915 Mei

Doen die aktiwiteite soos uiteengesit in dokument - Graad 11 Landbouwetenskappe week 7.pdf.

Do the activities as set out in the document - Graad 11 Landbouwetenskappe week 7.pdf.

Week 8 ( 1622 May)

Merk aktiwiteite op p100 en p116–118. Antwoorde in 11 Lanbou Week 8.

CAT

Should you not already have access to the CAT Google drive with online lessons and activities, please contact Mr Van Hansen directly via WhatsApp on 072 217 0168.