Grade 08

Afrikaans Huistaal

Vorige werk

Hersiening: Opsomming en Begripstoets

Hier is begripwerk en opsommingsoefening wat leerders kan gebruik om hulle vaardighede in hierdie verband te verbeter!

Beskrywende opstel

Dit is 'n informele assesseringsopdrag ter voorbereiding vir die stelwerkeksamen van Junie. Voltooi asseblief die opdrag op jou eie tyd sodat jy voorbereid sal wees om tydens die eksamen ‘n soortgelyke skryfstuk te skryf. As jy terugvoering soek wat jou skryfstuk aanbetref, e-pos jou skryfstuk aan juffrou Visagie of meneer Bezuidenhout.

1017 April

Vind in hierdie omslag ’n lêer met drie opdragte vir die week van 10‒17 April:

  1. ’n Resensie (met voorbeelde en wenke). Dit is die tweede informele assesseringsopdrag ter voorbereiding vir die stelwerkeksamen van Junie. Voltooi asseblief die opdrag op jou eie sodat jy voorbereid sal wees om tydens die eksamen ’n soortgelyke skryfstuk te skryf. E-pos jou poging vir jou Afrikaansonderwyser (e-posadresse in lêer) vir terugvoering.

  2. ’n Gedig (met vrae daaroor)

  3. Taalwerk

1724 April

In die omslag sal jy twee lêers vind wat die volgende inligting bevat:

  1. 08 Afr. Huistaal (17-24 April): Die opdragte vir die week van 17‒24 April

  2. 08 Afr. Huistaal MEMO (10-17 April): Die memorandum vir die vrae wat tydens 10‒17 April beantwoord moes word.

Daar is ook drie video’s wat die volgende aspekte verduidelik: (L.W.: Indien jy nie genoeg data het nie of sukkel om die video oop te maak, sal die handboek en die lêers nog steeds jou gids kan wees, en enige ander navrae kan per e-pos aan die onderskeie onderwysers gerig word.)

  1. Twee video’s, 5 minute elk: Basisvorme.voegsels.bl 119.Plat (1) en (2): Verduideliking van die werk vir die taaloefeninge van 17‒24 April

  2. Een video, 5 minute lank: Memo Afr.HT (10-17 April se werk): ’n Kort bespreking van 'n paar van die antwoorde in die memorandum van 10‒17 April.

    Vir enige
    navrae oor die antwoorde kontak jou onderwyser per e-pos:
    Me Visagie (
    mvisagie@paarlboyshigh.org.za)
    Mnr Bezuidenhout (
    pkbezuidenhout@live.co.za)

27 April1 Mei:

Hierdie week gaan jy:

  1. jou antwoorde van 17-24 April nasien volgens die memorandum 08 MEMO Afr.EAT (17-24 April se werk) in die omslag.

  2. weer kyk na voegwoorde en sinsoorte (opdrag met notas in die dokument met die naam 08 OPDRAGTE Afr.EAT (24 Apr‒1 Mei) asook ’n 4-minuut-video (Voegwoorde) waaroor jy ’n paar oefeninge gaan doen).

  3. nuwe woorde uit die gedig Kinderspeletjies leer en jou intensiewe vorme hersien.

Daar is dus TWEE lêers (files) en EEN video in die omslag met al die inligting.

Week 5: 27 Apr1 Mei

Hierdie week gaan jy

  1. jou antwoorde van 1724 April nasien volgens die memorandum in die omslag (08 MEMO Afr.Huistaal (17-24 April se werk).

  2. onderskei tussen ’n feit en ’n mening (bl 148 in jou handboek) met ’n oefening daaroor (opdrag in lêer 08 OPDRAGTE Afr.Huistaal (24 Apr‒1 Mei) in omslag).

  3. die lydende vorm identifiseer (bl. 91 in jou handboek). Opdrag in lêer 08 OPDRAGTE Afr.Huistaal (24 Apr‒1 Mei) met notas om jou met hierdie vraag te help. As jy genoeg data het, is daar ook ’n 5-minuut-video (Lydende of passiewe vorm) hieroor.

Daar is dus vandeesweek TWEE lêers (Memo en Opdragte) en EEN video (Lydende vorm) met inligting in die omslag.

Week 6: 28 Mei

Hierdie week se werk (volledige opdragte in 08 OPDRAGTE Afr. Huistaal 2‒8 Mei in die omslag):

  1. Nasien van 27 April‒1 Mei se werk (08 MEMO Afr.Huistaal 27 April‒1 Mei se werk).

  2. Taalfokus oor voorsetsels en ’n oefening daaroor.

  3. ’n Paar terme by gedigte (jy ken reeds sommige van hulle).

  4. ’n Oefening oor die terme.

Week 7: 9 -15 Mei

In die lêer met die naam 08 Week 7 (8‒14 Mei) Afr.Huistaal OPDRAGTE word jou opdragte vir hierdie week uiteengesit.

Jy gaan die volgende doen:

  1. die oefeninge van Week 6 (2‒9 Mei) nasien (memorandum in die omslag).

  1. Taaloefeninge doen (homofone, homonieme en spelkonvensies).

  2. Hersien

Daar is TWEE LÊERS en EEN VIDEO (Spelkonvensies) in die omslag hierdie week.

Week 8: 16 - 22 Mei 2020

In die lêer met die naam 08 AHT.Week 8 (15‒21 Mei) OPDRAGTE word jou opdragte vir hierdie week uiteengesit.

Take hierdie week:

  1. Sien oefeninge van Week 7 (8-14 Mei) na (memorandum (08 MEMO AHT.Week 7 (8‒14 Mei) in die omslag).

  1. Hersien werkwoordsoorte bl. 35 en 63 in handboek. Hiervoor is daar ’n 5-minuut-video (AHT8.Week 8. Werkwoordsoorte.Voorbeelde) om na te luister. Die video se skyfies van die video is ook in ’n pdf-lêer (AHT.Werkwoordsoorte p35 en 63) in die omslag aangeheg.

  2. Doen ’n toets (gebaseer op ’n teks op bl. 126) wat jy elektronies invul op Google Forms (AHT8.Werkwoordsoorte: Toets) en dan indien (‘submit’) as bewys.

  3. Beantwoord vrae op bladsy 126 (in jou handboek) wat jy in die werkboek neerskryf om volgende week na te sien.

Daar is dus DRIE LÊERS en EEN VIDEO in die omslag hierdie week.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Vorige werk: 30 Maart24 April

30 Maart tot 3 April: Woordeskat

Lees die tekste

  • Waardige Waterdansers (bl 33)

  • Eric die pikkewyn (bl 40) en volg die instruksies in 08 Woordeskat.

6–10 April: SKRYFOPDRAG

Beplan en skryf ’n beskrywende opstel (sien wenke in 08 Beskrywende Opstel) van 180-210 woorde IN JOU WERKBOEK oor ’n plek en sy mense (dalk ’n huis en sy mense tydens hierdie tyd van afsondering (lockdown)).

Verdere instruksies, wenke en die rubriek is in die omslag ('folder').

As jy terugvoering oor jou opstel wil hê, kan jy jou skryfstuk aan my e-pos by mvisagie@paarlboyshigh.org.za

1017 April

Vind in hierdie omslag ’n lêer (08 Afr. EAT.werk vir 10-17 April) met drie opdragte:

  1. ’n Resensie (review). Twee voorbeelde en wenke word verskaf. Dit is die tweede informele assesseringsopdrag ter voorbereiding vir die stelwerkeksamen van Junie. Voltooi asseblief die opdrag op jou eie sodat jy voorbereid sal wees om tydens die eksamen ‘n soortgelyke skryfstuk te skryf.

  2. Taalwerk

  3. Leerwerk wat jy moet ken vir die eksamen. Moenie uitstel nie.

2024 April

In die omslag is daar ’n lêer met die naam 08 Afr. EAT MEMO (1017 April) waarin jou opdragte vir hierdie week uiteengesit is.

Jy gaan:

  1. die taalvrae van 10‒17 April nasien met behulp van die memorandum in die lêer 08 Afr. EAT MEMO (begrip en taal 1017 April) en (as jy genoeg data het) ’n 5-minuut-video (MEMO Afr. EAT (1017 April se werk).

  2. ’n gedig in jou handboek lees en vrae daaroor beantwoord.

  1. die notas oor samestellings en oor intensiewe vorme in jou handboek lees. Daar ook ’n 31/2-minuut-video daaroor in die omslag.

  2. die intensiewe vorme op bl. 246 in jou handboek leer vir die eksamen.

L.W.: Indien jy nie genoeg data het nie of sukkel om die video's oop te maak, sal jy genoeg inligting kry in die pdf-lêer en in jou handboek.

Jy kan natuurlik ook enige navrae per e-pos aan my rig by mvisagie@paarlboyshigh.org.za.


Week 6: 28 Mei

In die omslag met die naam 08 Afr. EAT Week_6 word jou opdragte vir hierdie week in die lêer 08 Afr. EAT OPDRAGTE Week 6 uiteengesit. Jy gaan die volgende doen:

  1. die oefeninge van Week 5 (27 April‒1 Mei) nasien met behulp van die memorandum in die lêer 08 MEMO Afr. EAT Week 5.

  1. homonieme, homofone, sinonieme en antonieme hersien en ’n taaloefening daaroor doen.

  2. ’n paar eienskappe van gedigte bestudeer en vrae daaroor beantwoord. Jy kan ook na ’n kort video daaroor luister (Gedigte p62 en 100 ASG).

Hou ook by met die leerwerk van die vorige opdragte.

Daar is dus hierdie week TWEE lêers en EEN video in die omslag.

Week 7: 915 Mei

In die lêer met die naam 08 Week 7 (8‒14 Mei) Afr. EAT OPDRAGTE word jou opdragte vir hierdie week uiteengesit. Jy gaan die volgende doen:

  1. Sien Week 6 (2‒9 Mei) se werk na (memorandum in die omslag).

  2. Doen ’n taaloefening.

  3. Lees ’n drama en beantwoord begrips- en taalvrae daarop gebaseer.

Daar is TWEE LÊERS in die omslag hierdie week.

Week 8: 1622 Mei 2020

In die omslag sal jy die volgende vind:

  • 08 MEMO AfrEAT.Week 7 (8‒14 Mei): die memorandum van Week 7 se huiswerk

  • (video) AfrEAT8.Week 8.Hoofletters.Samestellings.Afkortings: 'n 5-minuut-video oor Week 8 se taalwerk.

  • AfrEAT8.Week 8.notas oor p258-260: (vir jou gerief) 'n pdf-lêer met bg. video se skyfies

Daar is dus TWEE LÊERS en EEN VIDEO in die omslag.

OPDRAGTE

  1. Sien Week 7 se werk na met die memorandum 08 MEMO AfrEAT.Week 7 (8‒14 Mei) in die omslag. Die bewys dat jy die werk doen en nasien, moet in jou boek wees.

  2. Leer die afkortings op bl. 260 (die pdf-lêer het ’n kopie van die bladsy met die 4 bykomende afkortings), lees die notas oor hoofletters op bl. 259 en hersien die notas oor samestellings op bl. 258. Luister ook na die 5-minuut-video hieroor gebaseer op Aktiwiteit 27 op bladsy 259.

  3. Doen bl 110 Vraag 1‒4 deur jou antwoorde op die Google Forms-toets 1 op die aanhangsels onderaan in te vul. Jy moet die aan die einde “Submit”. Dit is ook die bewys dat jy jou huiswerk doen.
    Indien jy internet- of data-probleme het, moet jy dit in jou boek doen. Dit is ook die bewys dat jy doen werk doen.

  4. Doen die hersieningsoefening op bl. 120 Vraag 1‒6 ook as ’n Google Forms-toets 2 op die aanhangsels onderaan jou opdragte. Moenie vergeet om op “Submit” te klik om dit in te dien nie.

English Home Language

Previous work

1217 April: Memos

Use these teaching notes and memos to mark your answers to the prescribed Poetry and Folklore. There should be evidence of marking in your workbooks and corrections should be done in pencil.

2024 April: Language

LANGUAGE exercises below must be completed in your Language workbooks.

MEMOS to the work assigned below will be added to the link on Friday 24 April, once you have had a chance to complete the work yourself.

27 Apr1 May: Mark your work

Use the following memos to mark your answers.

Please show evidence of marking in your workbooks. Tick answers which are correct and do the necessary corrections.

‘Flesh out’ your answers by adding to them if there is something in the memos which you have not covered in your own answers.

Week 6: 28 May

  • Complete the reading of The Hobbit until the end of Chapter 5.

  • Answer these worksheet questions (in your Literature workbooks) while reading the relevant chapters.

  • NOTE: These are the same questions as the ones I handed out to you in hard copy last term. Most of you have already pasted these worksheets into your books, but I did not ask you to complete them last term.

  • You now have a week to complete this work. I have included the questions on the link because I have added the page references for both the green and the gold editions of The Hobbit. (The correct page numbers do not appear on the hard copy notes I gave you).

  • I will load the answers to these worksheets, on the link, by next Friday 8 April, so please make sure you have completed Chapters 15 by then.

Week 7: 915 May

Use the following memo notes to mark your answers to ‘The Hobbit’. Evidence of marking and corrections are required.

Continue to read the novel from Chapters 6 to 19 in your own time. You have until November to complete the novel. Only Chapters 1–5 will be examined.

NEW WORK (9–15 May)

  • Study the information on pages 115 and 116 in the English for Success Learner’s text book on how to write a book review. You DO NOT have to write one at this stage, just familiarize yourself with the technique. We will be writing a book review in the near future.

  • Revise the notes on Punctuation on pages 256–257 in the Learner’s text book. Make your own summary notes, in your Language workbooks, on Punctuation marks and their different functions.


Week 8: 1622 May 2020

This week you will do a practice June Comprehension, Summary and Language Exam Paper. Read the instructions in the folder.

English First Additional Language

Folklore

You have read the following folklore and have done the questions, now write a summary in point form on each story. Please note, a new story has been added to the list. Read the story, do the questions and summarise it, as well.

· The Coming of Raven in textbook Interactive English pp 30–33

· The Legend of Arabian Nights in Core Reader pp 8–13

· The Rose Slipper – in Core Reader pp 18–24

· Catch the Moon pp 98–102

Poetry

Prepare the following poem and do the questions: Introduction to Poetry by Billy Collins. See attachments. REMEMBER to look up the meaning of all unknown words.

Language

Read the preceding notes of each exercise and then do the following exercises in your textbook Interactive English (IE):

  • IE Act. 8 pp 78

  • IE Act. 7 pp 165

  • IE Act. 9 pp 168169

Week 8 (16-22 May):

Make sure all previous work is up to date

- Make sure you know the parts of speech done during the first term off by heart. Next week we will do all the verbs and adverbs.

Please do not fall behind. Answers to all exercises during lockdown will also be given by next week on Google Classroom.

Mathematics

Week 1 (31 March to 3 April): Data handling

During lockdown you need to work through theme 18, 20 on Data handling in your textbook. Click on 08 Maths_Wiskunde to see which exercises to do and use the slideshows in addition to the textbook.

Week 3 (1117 April): Adding like terms

In the folder you will find a set of activities on adding like terms. There are 6 activities; do 2 of them per day. Please do not print the worksheet, just copy the sums and write the answer in your Maths book. You can ignore the parts asking you to draw thinking maps.

Once you have completed the worksheet, try this online activity to test if you understand adding like terms.

ADDING LIKE TERMS (no need to sign in with a Google account, just use your actual name, so that I can provide feedback)

Week 4 (1824 April): Vermenigvuldig

Memo's vir verlede week se werk is in die omslag geplaas. Gaan daardeur en maak seker dat jy dit verstaan, voordat jy hierdie week se aktiwiteite doen.

Indien jy toegang tot Zoom het, kan jy Vrydag inskakel op die sessie waar ons na die algebra sal kyk.

Week 5 (25 Apr1 Mei): Deling en hersiening

Hierdie week kyk ons na deling in algebraïese uitdrukkings. Daar is ook 'n hersieningsoefening waar optel, aftrek, maal en deel gemeng word.

Die memo vir die hersieningsoefening sal volgende week gelaai word.

Week 6 (28 Mei): Ondersoek Sirkels

Werk deur die PowerPoint in die omslag. Elke dag het 'n presiese aanduiding van wat jy moet doen. Omdat dit 'n ondersoek is wat jy self moet doen, gaan daar nie hierdie week 'n Zoom-les wees nie, maar mev Kotzé sal Woensdag 11:00 op Zoom beskikbaar wees om enige vrae te beantwoord en jou te help as jy vashaak.

Week 7 (915 May): Triangles

This week you need to do the following:

  1. Use the memo that was uploaded to check your investigation from last week.

  2. Work through the PowerPoint on Pythagoras. Make sure you write the theorem in your book together with at least two examples.

  3. Complete the exercise on Pythagoras.

  4. Work through the PowerPoint on perimeter and area of a triangle.

  5. Do the exercise on area and perimeter of a triangle.

Week 8 (16-22 Mei): Volume and Total surface area

  1. Combined Area and Perimeter

Red book p.34

Exercise 2A (Calculate the area AND perimeter of the sums)

No. 2.5 ; 2.6 ; 2.7 ; 2.10

Exercise 3

No. 3.2 ; 3.3 ; 3.4 ; 3.8

2. Volume of a prism

Red book p.35

Exercise 4 (only do the VOLUME of the sums)

No. 4.1c ; 4.2b ; 4.3a ; 4.4 ; 4.6

3. Total Surface Area

Red book p.35

Exercise 4 (only do the TOTAL SURFACE AREA of the sums)

No. 4.1c ; 4.2b ; 4.3a ; 4.4

Physical Sciences

We will discuss these chapters after lockdown, but there will not be enough time to make summaries and copy the notes.

Week 1: Separation of mixtures

Rewrite the slides on separating mixtures.

Week 2: Deeltjiemodel van materie

Doen die opsommings in die skyfievertoning ('slideshow') Deeltjiemodel van materie net so in jou boek . As jy iets nie verstaan nie , maak 'n nota en ons sal dit bespreek wanneer die skool weer begin.

Rewrite the slides on the Particle model of matter as well as Diffusion.

Week 4: Digtheid en Druk

Die volgende skyfies handel oor digtheid en druk. Digtheid is die volume van 'n voorwerp in vergelyking met sy massa. Druk is die hoeveelheid partikels wat in 'n houer is.

Skryf die skyfies soos altyd af. Ons sal dit behandel wanneer skool weer begin.

Probeer die paar oefeninge so in die skyfies eers self voor jy kyk na die antwoorde op die volgende skyfie.

Daar gaan 'n klastaak oor digtheid wees as die skool weer begin.

Week 7: Density Worksheet

Please do this worksheet without your notes. Make sure you have done the density slides before attempting this worksheet. You can either print out this worksheet and paste it into your book, or you could write only the answers in your book. SHOW ALL CALCULATIONS and take note of your UNITS. Memo will be released next week.

Doen asseblief hierdie werkblad sonder jou aantekeninge. Maak seker dat jy die digtheidskyfies gedoen het voordat jy hierdie werkblad probeer. Jy kan hierdie werkblad óf uitdruk en in jou boek plak, óf jy kan slegs die antwoorde in jou boek skryf. TOON ALLE BEREKENINGE en let op jou EENHEDE. Die memorandum word volgende week vrygestel.

Week 8: (16–22 Mei 2020)

Die memo en memo video vir die “Digtheid werkstuk” is aangeheg (8 Fis Wet Week 8…). Sien na en doen asb. verbeteringe.

The memo and memo video for the “Density worksheet” are attached. (8 Phys Sci Week 8…) Please mark and do improvements.

Indien jy opsoek is na ekstra bronne, maar gerus gebruik van hierdie skakels.

Remote learning_Physical Sciences_OTHER ePLATFORMS.pdf

Lewenswetenskappe

Week 2: 4–10 April 2020

P 25 to 27

  • QUESTION 1, 2, 3 and 4

  • Internet research is required.

Week 3: 1117 April 2020

  • Lees deur bl 28 en 30 en maak ‘n kort opsomming.

  • Doen leeraktiwiteit op bl 35 deur gebruik te maak van die internet as bron van inligting.

Week 5: 26 Apr1 Mei 2020:

  • Open the ‘video-les’ folder and watch the video lesson named Ecosystems.

  • Do the assessment activity on page 38 in your workbooks.

Week 6: 28 May 2020:

You will find a file in the folder with all the instructions for this week.

Week 7: 915 Mei

In die omslag is 'n dokument gelaai met al die instruksies vir hierdie week.

Week 8: 16–22 Mei:

Aanpassings vir oorlewing.

Geography

Week 2: 410 April

Work through the documents

  • Distance from the equator

  • Satellites

Week 4 &5: 18 April‒1 Mei

Please open the PowerPoint in the folder and do the work and activities of the first 13 slides (Unit 1, p 29‒39 in the textbook). Make sure you keep up with the summaries in your workbook. If you have any questions, contact me at ablom@paarlboyshigh.org.za or Mr Nel at wnel@paarlboyshigh.org.za.

Maak die PowerPoint in die omslag oop en doen die werk en aktiwiteite van die eerste 13 skyfies (Eenheid 1, bl 29‒39 in jou handboek). Maak seker dat jy bybly met die opsommings in jou werkboek. Indien jy enige vrae het, kontak gerus vir my by ablom@paarlboyshigh.org.za of vir mnr Nel by wnel@paarlboyshigh.org.za.

Week 6: 28 Mei

In die 08 Geografie_6-omslag is daar twee nuwe dokumente gelaai: / We uploaded two new documents in the 08 Geografie_6 folder:

GRAAD 08 LES WEEK 1 / GRADE 08 LESSON WEEK 1

GRAAD 08 GEO-LESSE WEEK 2 / GRADE 8 GEO-LESSONS WEEK 2

Bestudeer die werk in die opsommings en beantwoord die werkblad se vrae in jou werkboek. / Study the work in the summary and answer the questions of the worksheet in your workbook.

Week 7: 915 Mei

In die graad 8-omslag is daar een nuwe dokument gelaai: / We uploaded one new document in the Grade 8 folder:

GRAAD 08 GEO LES 5 / GRADE 08 GEO LESSON 5

Bestudeer die werk in die opsommings en beantwoord die werkblad se vrae in jou werkboek. / Study the work in the summary and answer the questions of the worksheet in your workbook.

Week 8: 16–22 May

In die graad 8-omslag is daar een nuwe dokument gelaai: / We uploaded one new document in the Grade 8 folder:

GRAAD 08 GEOLESSE 6&7 / GRADE 08 GEOLESSONS 6&7

Bestudeer die werk in die opsommings en beantwoord die werkblad se vrae in jou werkboek. / Study the work in the summary and answer the questions of the worksheet in your workbook.

EMS

1117 April: Kontantontvangstejoernaal

Kyk na die les op PowerPoint en voltooi die oefening soos aangedui in die omslag.

1831 April

Die werk wat julle in die volgende twee weke moet doen is in die omslag gelaai.

28 Mei

Die werk vir Meimaand is in die omslag gelaai. Maak seker dat jy op datum bly met die opsommings en aktiwiteite.

Geskiedenis

Week 3&4: 1124 April

Lees deur die gedeeltes wat gegee word in die dokument 08 History (1427 Apr)


Week 5: 25 Apr1 May

  • The Compound System / Die Kampongstelsel

  • The Battle of Isandlwana / Die Slag van Isandlwana

Look at the document 08 History (27 Apr1 May) for more information and links to video clips.

Tegnologie

Week 4&5: 18 April1 Mei

Niks moet tuis voltooi of gemaak word vir punte nie. Leerders kan wel die pakkie aflaai van die PAT en dit deurwerk. Dit sal in die klas voltooi word – nie vir 'n punt in kwartaal 2 nie.

Jy kan die huiswerk vir hierdie week in die omslag vind.

Nothing must be completed or made at home for marks. Students can download the pack and work through it at home. The task will be done in class – not for marks in term 2.

You will find the homework in the folder.

Week 7: 915 Mei

You will find the instructions for this week's technology work in the folder 08 Tegnologie_7.

Life Orientation

The planning for term 2 has been uploaded as well as the scope for the June exam. Make sure you stay up to date.

We have now replaced all the PowerPoints with pdf files, to make it easier to download. Don't worry about the videos that no longer play; you will deal with those topics when school starts again.

Week 6: 29 May

Les/Lesson 8(b):

skyfies/slides 43–55

Week 7: 915 Mei

Les/Lesson 8(b) is op Skyfies/slides 56–65.

Week 8: 16–22 Mei

Verwys na die instruksies in die omslag vir hierdie week se werk.

Skeppende Kunste

6–10 April: Soek 'n gedig

Volg die instruksies in 8 & 9 Drama werk en vind 'n gedig as voorbereiding vir hierdie kwartaal se Drama.

2031 April

Do the learner activities as described on the document CA_Drama_8.1 and CA_Drama_8.2.