Vanaf 15 Mei 2020 gaan ons Google Classroom gebruik as ons leer-platform. Daar sal 'n oorgangsfase wees van ongeveer 2 weke, waar tydens werk steeds op hierdie blad geplaas sal word, maar ook op Google Classroom. Na die twee weke oorgangsperiode sal werk slegs deur middel van Google Classroom deur gegee word.
Dit is dus van uiterste belang dat al die seuns so gou as moontlik hulle gebruikersnaam, wagwoord en klaskodes kry.