Ons kom 10:30 uur by Wolwespruit bymekaar vir 'n lekker saam stap en kuier.
Vriende, familie en selfs troeteldiere is welkom! Hoop om jou daar te sien!!!
R35 Ingangsfooi
4 April Paasnaweek & langnaweek - Geen jeugbediening
"Ek is" reeks deur Donette Kruger
Wat beteken die Opstanding vir my in 2021? Wat beteken Hemelvaart vir my in 2021?
Skole sluit om 22 April - Skole open weer 3 Mei