Oor die volgende 3 weke gaan ons bietjie onderwerpe bespreek wat alles oor Paasfees gaan. Maar wat beteken Paasfees vir jou? Is dit nog nodig om Paasfees te vier? Hoe vier jy Paasfees elke jaar?
Werk deur die vragies in die aanbieding en kyk ook die kort video oor Paasfees.