On this page you will find more details on my published books.
Please note: ALL these published books are in their original language, Afrikaans,
and have not (yet) been translated.
You may also visit my blogs page for a taste of my writing in English.
What is Indigo Light?
More information about Irize Loots
Roman
OFFERS vir GENADE ~ geskryf deur Irize Loots
is in 2023 deur Naledi uitgegee.
Woon jy in Holland en wil jy graag my Afrikaanse roman lees,
kan jy dit ook direk by my bestel.
Woon jy in Suid-Afrika kan jy my roman aanlyn bestel by Graffiti books
of loer in by jou naaste Bargain Books.
Die boekbekendstelling van my roman is op YouTube: OFFERS vir GENADE BOEKBEKENDSTELLING
of kyk sommer daarna hieronder.
Offers vir Genade
Digbundel
vlieg vorentoe ~ geskryf deur Irize Loots
en in 2021 deur Turksvy Publikasies uitgegee.
Woon jy in Holland en wil jy graag my Afrikaanse digbundel lees,
kan jy 'vlieg vorentoe' direk by my bestel.
Woon jy in Suid-Afrika kan jy my digbundel aanlyn bestel.
Gaan na die webwerf van Turksvy Publikasies:
Boeke - Turksvy_Publikasie (turksvypublikasies.co.za)
Hier onder is die verkorte weergawe van die presentasie van my digbundel
vlieg vorentoe
Die oorspronklike presentasie was uitgesaai
op die RSG radioprogram, Vers en Klank
en Cintaine Schutte het die voorlesings gedoen.
vlieg vorentoe
Roman
Dromers ~ geskryf deur Irize Loots.
Hierdie liefdesroman, Dromers, is in 2019 deur Naledi uitgegee
en is in 2020 vir ‘n ATKV Woordveertjie prys vir Liefdesromans benoem.
Woon jy in Holland en wil jy ‘n Afrikaanse roman lees,
kan jy my Dromers direk by my bestel.
Suid-Afrikaners wat Dromers wil lees,
kan dit aanlyn bestel by: Dromers - Naledi Online
of loer by jou naaste boekwinkel in
(en soek onder Irize Loots of bestel dit daar).
Die boek presentasie van my roman
Dromers
is gehou in die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam.
______________
Hier onder is die YouTube video van my boek presentasie.
In hierdie verkorte weergawe van die oorspronklike video materiaal
is die klank en beeld nie gesinkroniseerd nie.
Die oorspronklike video materiaal is op Vimeo
(en die videograaf was Tine van Wijk).
Dromers
Novelle
"Vrou in Rooi" ~ geskryf deur Irize Loots
Bestel op www.amazon.com (soek onder my naam: Irize Loots)
Video voorlesings vir die bekendstelling van hierdie novelle
is deur Tine van Wijk op video opgeneem.
Novelle
"Sy was Siela" ~ geskryf deur Irize Loots
Bestel op www.amazon.com (soek onder my naam: Irize Loots)
Video voorlesings vir die bekendstelling van hierdie novelle
is deur Tine van Wijk op video opgeneem.