Search this site
Embedded Files
Skip to main content
Skip to navigation
Laerskool Grens bied aan : Demi-Lee Moore 4 Februarie 2023
Laerskool Grens
Tuis
Die Span
Belangrike datums
Belangrike Dokumente
Kultuur
Robotika
Sport
Kontak ons
Laerskool Grens
KLIEK OP BETROKKE FASE
GRAAD 0 - R
GRONDSLAGFASE
intermedi
Ê
re fase
HO
ËRSKOOL
Uit die Hoof se kantoor..
Laerskool Grens streef na die opvoeding van die totale kind: geestelik, intellektueel, emosioneel, sosiaal, fisies en kultureel.
‘n Gesonde balans in die opvoeding van die kind verg ook die behoud van ‘n eie identiteit.
Hierdie eie identiteit word sonder twyfel deur ‘n inspirerende omgewing gevoed en versterk.
Ouerbetrokkenheid word as een van die noodsaaklike boustene van Grens beskou.
Die energie en deernis waarmee ouers betrokke raak, versterk ons skool se Christelike beeld van omgee.
Ons vereenselwig ons graag met die bekende uitspraak van ‘n destydse advokaat en
President van die Oranje Vrystaat, Sir Johannes Henricus (Jan) Brand: “Alles zal recht komen als elkeen zijn plicht doet.”
Hierdie pligsbesef is ‘n gevestigde karaktereienskap van almal wat al die Grenspad bewandel het. Grens heg dus met reg, groot waarde aan ons
leuse
:
"BOU"
Google Sites
Report abuse
Google Sites
Report abuse