Laerskool Grens bied aan : Demi-Lee Moore 4 Februarie 2023
Robotika word as 'n buitemuurse aktiwiteit by Laerskool Grens aangebied.
Ons word daagliks gekonfronteer met 'n wêreld wat verander en meer tegnologie wat ons by die huis; werk en skool in die oë staar.
Robotika berei leerders voor vir die uitdaging wat die tegnologiegedrewe samelewing verg.
Leerders leer die volgende vaardighede aan:
Meganika en bou van basiese robot.
Programmering deur middel van JAVA.
Die gebruik van sensors.
Leer om probleme te analiseer en op te los.
Alle jong ingeneurs in wording kry hier die geleentheid om aan hul droom te begin BOU!!