Die kamp vind in 2025 by Lekkeroord Christelike Kampterrein by Igoda Mouth naby aan Oos-Londen plaas.
Die GPS koördinate is:
Breedtegraad (Latitude): −33.0761∘S
Lengtegraad (Longitude): 27.9944∘E
Jy kan ook op die kaart langsaan klik en vir rigtings op jou selfoon óf op Google Maps óf op Apple Maps vra.