Raak so betrokke
Raak so betrokke
Sluit aan by die Ondersteunersklub.
Sluit vandag nog aan en word 'n lid van die Linden Ondersteunersklub.
Aansluitingsfooie en deelname help dat die klub kan groei, ons doelwitte bereik, uitbrei en netwerke bou.
Samewerking met die klub om hulpbronne, beurse of geleenthede aan ons studente te verskaf is van kardinale belang.
Enige wyse waarop jy kan bydra tot ons doelstellings word verwelkom.
Ondersteun ons.
Ondersteun ons geleenthede en verkope: Woon by en ondersteun ons geleenthede en funksies.
Koop LOK "merchandise" en besoek ons tent by tuis wedstryde en ander Hoërskool Linden geleenthede.
Kontak ons om deel te word van die werksaamhede van die klub. Daar is talle areas waarbinne ons jou nodig het!
Bring jou tyd en talente en help ons om aktief 'n verskil te maak in ons skool en gemeenskap.
Vir ons skool. Vir ons leerders. Vir ons gemeenskap. Vir Linden.