Linden Ondersteuners Merchandise
Linden Ondersteuners Merchandise
Vintage, hoë kwaliteit Linden Ondersteunerspet met jou lidmaatskapnommer op geborduur. "Custom-made" vir jou - Slegs een van elke pet word vervaardig.
Ideaal vir die oggende en middae langs die sportveld, op die baan of selfs net wanneer jy sigbaar Linden wil ondersteun in die gehoor. Party mense het nie eers 'n rede nodig om hom te dra nie, ons is net trots Linden!
Prys: R350-00 elk
Die prys sluit jou aansluitingsfooi tot die klub in!
Spoggerige, trendy en hoë kwaliteit "Old School"-tipe rugbytrui in Linden kleure.
Die trui is Unisex en in verskillende groottes beskikbaar.
Ideaal vir die wintersport maande, die reënerige dag langs die baan, koel aande op die pawiljoen en koeler aande in die saal.
Prys: R950-00 elk
Groottes beskikbaar: Small, Medium, Large, X-Large, 2XL, 3XL en 4XL
Dik spons stadion kussing wat lig en kompak is, maklik rondgedra kan word en ideaal is vir lang dae op die pawiljoen. Die LOK kussing kan met 'n nat lap skoon gemaak word en is van kwaliteit spons materiaal gemaak.
Prys: R200-00 elk
Linden Merchandise word verkoop tydens tuis sportgeleenthede by die LOK stalletjie.
Passtelle is by die stalletjies beskikbaar.
Alle LOK Merchandise items kan ook elektronies bestel word soos volg:
Linden Ondersteunerstruie en stadion kussings:
Kontak ons by ondersteuner@linden.co.za om jou bestelling te plaas.
Linden Ondersteunerspette:
Sluit aan by die klub deur die onderstaande knoppie te klik en die instruksies op die blad te volg.