'n VPO orrel is in virtuele pyporrel waarvan al die pyp klanke elektronies op geneem word en dan deur n rekenaar en in Midi klawerbord gespeel word. Afhangende van die grote van jou rekenaar kan groter VPO's gespeel word. VPOrrels word ook "organFonts" genoem en kan ook baie duur wees. Daar is vele gratis virtuele pyporrel's beskikbaar hier plaas ek so paar voorbeelde van die orrels.
Tans gebruik ek GrandOrgue wat ek op my Linux Mint 19.3 Mate sisteem hardloop. Al die programme en die orrels is gratis beskikbaar.
Laai GrandOrge hier af dit werk op alle rekenaar platvorms Wndows, Linux en Mac https://sourceforge.net/p/ourorgan/wiki/Home/