Gestig
16 November 1946
Die 2 Manuaal orrel was saam met die gebou geïnstalleer in 1946 met sowat 700 pype.In 2025 was groot herstelwerk gedoen en is in puik kondisie.