Die orrel "Opus 3956" was geïnstalleer deur Oom Joop Admeraal in 1959 en gebou by die SAOB "Suid Afrikane Orrel Bouers" in Silverton Pretoria. Dit was bo na die gallery verskuif in 1985 waar dit vandag nog staan en is steeds in gebruik (2024)
Hier is die gemeente se Facebook blad