Daar word jaarliks 2 hoofkampe vir die groep aangebied:
Maart - Danskamp
Oktober - Dineekamp & Afsluiting
Die Afrikitifees in September bied 'n geleentheid vir lekker samesyn:
September - Afrikiti Gesinsnaweek
2026 Bonus:
Julie - Noordkaaptoer