Hier by die Volle Evangelie Kerk in Randhart streef ons almal om soveel liefde aan ons mede broers en susters te toon soos wat ons Hemelse Vader aan ons toon op n daaglikse basis. Ons het vele afdelings in ons gemeente met die doel om soveel mense te help en so naby aan die Here te kan kom as wat ons kan.
Kom woon gerus ons dienste by en toets die waters by ons gemeente, Almal word hartlik uit genooi na ons Sondae dienste. Vir meer inligting oor ons dienste kyk na ons nuus blas.