In vandag se besige skedules wat ons het raak dit soms moeilik om werklik Bybel studies te kan doen op n manier waar mens in diepte kan gaan. Vir daardie rede om almal te help sit ons n paar sagteware hier wat beskikbaar is vir almal om te gebruik wat sal help.
Bybel Sagteware
N goeie sagteware wat gebruik kan word vir jou Bybel studies is "e-sword". Mens kan dit verniet kry deur net op die onderste prent te gaan.