As gevolg van die beweging na "Level 1 in lockdown" het VEK Randhart besluit om ons normale dienstye weer in plek te sit.
Neem Kennis dat die diens tye soos volg is:
09:00 tot 10:00
18:00 (Video opname op Facebook, Vek Randhart web blad, en Youtube)
Vir almal se veiligheid en gesondheid, sowel as om die land se wete te onderhou is daar n paar reels wat gevolg moet word by die kerk :
Maskers moet teen alle tye gedra word.
Hande moet gesanitiseer word voor u binne die kerk gebou toegelaat sal word
N register is buite die deur wat eers voltooi moet word.
Geen persoon word toegelaat om op te staan, rond te loop of om mense the groet met die hand nie.
Die korrekte afstand moet teen alle tye gehou word soos afgebaken binne die kerk.
Weens Covid - 19 het die Volle Evangelie Kerk Randhart besluit om almal op unieke manier die woord van die Here voor te bring, dus word daar dienste op Facebook uit gesaai sodat die woord steeds verspry kan word. Die Boodskappe word ook op ons webwerf geplaas onder die "meer van ons" bladsy en dan onder Uitsendings.