Alle inskrywings vind plaas deur SAS, dus moet almal ‘n ingeskrewe lid wees van die Voortrekkers. Indien jy nie ‘n lid is nie, kan jy op die volgende skakel klik om deel te word van Die Voortrekkers:
Die inskrywings sal 31 Mei om 00:00 sluit. Volg die volgende skakel om suksesvol in te skryf vir Seejol 2026:
Let wel:
Indien jy wil inskryf na 31 Mei, gaan daar ‘n administrasie fooi van R200 gehef word.
Betalings
Kampgelde kan betaal word op die volgende metodes:
‘n Direkte betaling kan gemaak word:
Bankbesonderhede:
Bank: Investec
Rekening naam: Seejol_Die Voortrekkers
Tipe Rekening: Tjekrekening
Rekening nommer: 50022912219
Takkode: 580105
Verwysing: Lid nommer & Divisie/Kursus
(Voorbeeld - 199662_Branderbrekers)
Epos POP na: seejol@voortrekkers.co.za
2. Afbetaling per maand kan gemaak word.
Hier is die volgende opsies:
Opsie 1:
Julle kan die kamp afbetaal oor die volgende 3 maande:
Maart - R 1170
April - R 1170
Mei - R 1010
OF
Opsie 2:
Julle kan die kamp afbetaal oor die volgende 2 maande:
April - R 1675
Mei - R 1675