Wanneer: 26 Junie - 5 Julie 2026
(met reis tyd na en vanaf Mosselbaai)
Waar: De Bakke Santos, Mosselbaai
Vertrekpunt: Hoërskool Waterkloof, Pretoria
Eerste Stop: Beyers Naude, McDonalds
Tweede Stop: Vaal Plaza, Truck Stop
Derde Stop: Kroonstad, Shell UltraCity
Vierde Stop: Welkom, McDonalds by Goldfields Mall
Vyfde Stop: Shell Ultra City, Bloemfontein
Aankoms by die Kamp: Saterdag 27 Junie 2026 - vroeg middag (13:00-15:00)
Hier is 'n oorsig van die kostes vir die kamp om julle te help om julle reis te beplan:
Matrose (Verkenners) :
Alle Matrose - R3350
Offisiere :
Offisiere Kursus - R2000
Diens Offisiere - R1500
Kombuis - R800
Seeskilpadjies - R1500 (Selgs offisiere se kinders 4-11 jaar)
Staatmaker (19 - 24) :
Dekhande - R1500