Mia Cafe Online Store
Jakob se Mense is ’n profetiese roman van geloof, volharding en die Lig van Jesus Christus wat altyd skyn, selfs in die donkerste tye. ’n Kragtige verhaal wat jou inspireer om wakker te bly, vas te staan en hoop te vind.
Koop nou!