Belangrike inligting en huiswerk word op die groep gestuur. Ouers kan gerus seker maak dat hul solank oor hierdie toepassing beskik. So kan alle ouers op hoogte bly van wat in Laerskool Laurus gebeur!
Tablette word gebruik om leer te verryk in die klas. Die leerders geniet dit om met tegnologie te leer!