Word Ryk Terwyl Jy die Goue Eeu Wêreld binneloop (met meditasiekommentare)
Die Inhoudsopgawe en beskrywing (in Afrikaans) van die boek / e-boek kan hieronder gevind word.
The Table of Contents and description (in Afrikaans) of the book/eBook can be found below.
Geskryf in Engels deur:
Written in English by:
Brahma Kumari Pari
Oor die Skrywer
About the Author
Vertaal na Afrikaans deur:
Translated into Afrikaans by:
Jamelia Khacham
Die e-boek getiteld "Word Ryk Terwyl Jy die Goue Eeu Wêreld binneloop (met meditasiekommentare)" kan gekoop word by:
The eBook titled "Grow Rich while Walking into the Golden Aged World (with Meditation Commentaries)" can be purchased at:
1. Amazon:
2. Apple:
3.Kobo:
4. Google Play:
Die gedrukte boek getiteld "Word Ryk Terwyl Jy die Goue Eeu Wêreld binneloop (met meditasiekommentare)" kan gekoop word by
(The printed book titled "Grow Rich while Walking into the Golden Aged World (with Meditation Commentaries)" can be purchased at:
Hierdie boek lig in en verduidelik hoe jy ryk kan word, finansieel en/of geestelik, en kry wat jy ook al begeer terwyl jy die Goue Eeu binneloop.
Benewens die verduideliking van hoe jy ryk kan word, finansieel en/of geestelik, en kry wat jy ook al begeer terwyl jy die Goue Eeu binnestap, sal jy verstaan waaroor dit gaan om die Goue Eeu Wêreld binne te loop en hoekom jy in staat sal wees om te kry wat jy ook al wil deur hierdie stap in die proses. Daar is ook voorgestelde praktyke wat jy kan gebruik om in te stap en/of verryk te word. Deur die inhoud van hierdie boek te bemeester en toe te pas, kan jy rykdom, voorspoed, salige geluk verkry en kry wat jy ook al wil (of dit nou monetêre waarde het of nie), selfs al wil jy nie die Goue Eeu Wêreld binneloop nie. Onder andere, terwyl verduidelikings gegee word oor die verskillende dimensies wat gebruik word tydens die instap in die Goue Eeu Wêreldproses en om te kry wat jy wil hê, het die outeur verduidelik:
1. ander te lei om die Goue Eeue Wêreld in te loop.
2. te onderrig oor hoe 'n mens uit finansiële en ander probleme kan kom.
This book informs and explains about how you can become rich, financially and/or spiritually, and get whatever you desire as you enter the Golden Age.
In addition to explaining about how you can become rich, financially and/or spiritually, and get whatever you desire as you enter the Golden Age, you will understand what walking into the Golden Aged World is all about and why you will be able to get whatever you want through this walking in process. There are also suggested practices which you can use to walk in and/or to get rich. By mastering and applying the contents of this book, you can acquire wealth, prosperity, blissful happiness, and get whatever you desire (whether it has monetary value or not), even if you do not want to walk into the Golden Aged World. Among other things, while explaining about the different dimensions used, during the walking into the Golden Aged World process, and getting what you want, the author:
1. guides on how to walk into the Golden Age World.
2. teaches on how one can get out of financial and other problems.
The cover and back cover of the printed book titled "Grow Rich while Walking into the Golden Aged World (with Meditation Commentaries)".
Inhoudsopgawe
Omtrent die Skrywer
Hoofstuk 1: Inleiding
Hoofstuk 2: Inleiding tot die Brahma Kumaris se Sewe Dae Kursus
Hoofstuk 3: Siel (Dag 1 van die BK Sewe Dae Kursus)
Hoofstuk 4: God (Dag 2 van die BK Sewe Dae Kursus)
Hoofstuk 5: Drie Wêrelde (Dag 2 van die BK Sewe Dae Kursus)
Hoofstuk 6: Siklus van Tyd, Swastika en Wêreld Drama (Dag 3 van die BK Sewe Dae Kursus)
Hoofstuk 7: Wêreld Boom (Dag 4 van die BK Sewe Dae Kursus)
Hoofstuk 8: Wêreld Leer (Dag 5 van die BK Sewe Dae Kursus)
Hoofstuk 9: Wet van Karma (Dag 6 van die BK Sewe Dae Kursus)
Hoofstuk 10: Kragte en ander Oorspronklike Eienskappe van die siel (Dag 7 van die BK Sewe Dae Kursus)
Hoofstuk 11: Stilte
Hoofstuk 12: Sakar Murli
Hoofstuk 13: Avyakt Murli
Hoofstuk 14: Struktuur van die Holografiese Heelal
Hoofstuk 15: Hoër Heelal en Laer Heelal binne die Heelal
Hoofstuk 16: Lig en Duisternis
Hoofstuk 17: My Ervarings met die Onsuiwer KE Lig
Hoofstuk 18: KE Lig Verstand en Eter
Hoofstuk 19: Laer Self, Hoër Self, Dieper Self, Godheid Self en god self
Hoofstuk 20: Chakras (Insluitend die Spesialiteite en Siddhis wat hulle verskaf)
Hoofstuk 21: Auriese Velde
Hoofstuk 22: Witgat en Swartgat
Hoofstuk 23: Manifestasie deur die Wêreld Drama
Hoofstuk 24: KE Lig en Kwantum Energieë dien die Siele
Hoofstuk 25: Kundalini
Hoofstuk 26: Kosmiese Bewussyn en Wêreldwye Kollektiewe Bewussyn
Hoofstuk 27: Vibrasiefrekwensies
Hoofstuk 28: Wet van Aantrekkingskrag
Hoofstuk 29: Frekwensies vir Oorvloed
Hoofstuk 30: Weerstande en Versperrings
Hoofstuk 31: Loka (Wêreld/Dimensie)
Hoofstuk 32: Swargaloka en Indraloka
Hoofstuk 33: Maharloka, Janaloka en Tapoloka
Hoofstuk 34: Brahmaloka
Hoofstuk 35: Gebruik van Spesialiteite en Siddhis in Lokas
Hoofstuk 36: Vaikuntha
Hoofstuk 37: Brahmajyoti
Hoofstuk 38: Samevloeiing Eeue Prana
Hoofstuk 39: Son Dinastie en Maan Dinastie
Hoofstuk 40: Mid- Samevloeiing Eeue Lokas
Hoofstuk 41: Samevloeiing Eeue Vaikuntha
Hoofstuk 42: Gebruik van Sewe Chakras/Lokas tydens die Inloopproses
Hoofstuk 43: KE Lig liggame en hul Auriese Velde vir diegene wat Inloop
Hoofstuk 44: Goue Eeue Vaikuntha, Brahmaloka, Satyaloka en Dwarka
Hoofstuk 45: Opheffing
Hoofstuk 46: Samevloeiing Eeue gebruik van Chakras, Auriese Velde en Holografiese Liggame
Hoofstuk 47: Gebruik van Hoër Lokas terwyl jy in die Goue Eeue Wêreld Inloop
Hoofstuk 48: Lokas wat in die Laer Heelal gebruik word
Hoofstuk 49: Kousale Oseaan (Karana Oseaan)
Hoofstuk 50: Die Geestelike Hemel (Paravyoma) en sy Lokas
Hoofstuk 51: God Help en Lei diegene wat in die Goue Eeue Wêreld Inloop
Hoofstuk 52: Meditasiepraktyke
Hoofstuk 53: Die Natuur dien in die Goue Eeue Wêreld
Figuur 1
Figuur 2
Figuur 3
Figuur 4
Ander boeke deur Brahma Kumari Pari
...............................................
Webtuistes / Websites :
http://www.gbk-books.com (Vir Lys van Boeke / For List of Books)
http://www.brahmakumari.net (Vir artikels wat gratis gelees kan word / For articles which can be read for free)